Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1One1@Boneyard

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Jannie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Gemaklik. Baie goed ingerigde verblyf. Modern en stylvol. Alles en meer wat mens nodig het. Loopafstand vanaf see, wegneemetes, restaurante en ander belangrike winkels bv. apteek en "apteek". Effens klein vir n gesin, veral as die weer nie saam speel nie. Egter perfek vir 'n paartjie wat meestal net slaapplek, en basiese geriewe benodig. Kombuisie bevat als wat mens benodig sou dit nodig wees om kos te maak. Claudette die eienaar, is 'n perfeksionis met als deeglik en goed georganiseerd. Gaste selfs verwelkom met Nespresso-bederfies, lekkergoed, koffie-goed en 'n bottel wyn. Is lekker akkommodasie vir 'n jong paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simone S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Rustig, was baie lekker skoon net 'n biekie besig buite, maar het die plek geniet. Baie netjies, skoon, plek het baie lekker geruik. Het baie gehou van die skoonmaakmiddels, die koffie, tee, melk en wyn. Sal definitely weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 113, Boneyard Eenheid 111, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb031fc404689d2989055508e32452acf8b796a43b616e07d049e22616c94bbce2576b7915eef17bff53914c9f217cb21c9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 3) 4 5 1 4 113 Da Gama Street Boneyard Unit 111 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038020036715 24.929592455861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang