Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Agnar Mews

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agnar-straat 12, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R1 560 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer.

Dié dubbelverdieping-meenthuis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer en TV-kamer is op die onderste verdieping. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat op die onderste verdieping is.

Die derde slaapkamer is 'n TV-kamer met 'n rusbank wat in 'n enkelbed omskep kan word en 'n uittrekbed. Dié slaapkamer het 'n TV teen die muur met 'n extra view-dekodeerder en lei na 'n patio met braaigeriewe.

'n Goed toegeruste kombuis is op die boonste verdieping en het die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n 5 ster-waterfiltersisteem en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n 49" slim-TV met 'n Explora-dekodeerder en sekere DStv-kanale. Daar is WiFi wat in meeste van die meenthuis opgevang word.

'n Toesluitmotorhuis vir een voertuig is beskikbaar en beperkte gedeelde parkeerplek vir besoekers is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Agnar-straat 12, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Agnar Mews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 560
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 560
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agnar-straat 12, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0638d73361c9d2b6011993ebb8f83b93fc223b1a9f488fb0fc3376a4da0df0d7e49711bb43e8858a4a874dd551208e8b89a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 560 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 12 Agnar Street Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.034593350652 23.041596326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang