2 Blue View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2 Blue View is 'n pragtige woonstel in 'n sekuriteitskompleks en is geskik vir 'n gesin of groep vriende.
Die eiendom beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea, eetkamer en groot onderdak stoep met gasbraai. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging en het direkte toegang tot 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het plafonwaaiers. Die badkamers het 'n bad, stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Verder is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV met volle DSTV kanale, Netflix, Disney en etenstafel en lei na 'n balkon met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n aswemrowende uitsig oor die see. Voëlkyk entoesiaste sal die voël-lewe geniet.
Daar is bordspeletjies en boeke en gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak.
Die eenheid is binne stapafstand vanaf die strand, verskeie restaurante en koffiewinkels en is perfek vir diegene wat omring wil word deur pragtige tuine, en 'n wonderlike see-uitsig sonder die geraas van ander vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Blue View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang