Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Dolphin Ridge

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 7 Desember 2024. Bespreekbaar tot 21 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan 1008, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 R1 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Dolphin Ridge is 'n dakwoonstel met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg en is in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is ney 1 km van Bloubergstrand af en bied toegang tot die strand, restaurante en winkels.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n aparte bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea en 2 van die slaapkamers lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste kan naby die woonstel seilplankry of sweefski.

Die dakwoonstel het 'n lig wat vir 4 ure sal werk in die geval van 'n kragonderbreking en 'n klein battery vir sekere toestelle om die impak van beurtkrag te verminder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 2 Dolphin Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Otto Du Plessis-rylaan 1008, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Dolphin Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R2 850 R1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 850
R2 850 R1 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan 1008, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ca9608b6a4093d60933ccf710c64198c1ccd79e094efde5d7fbe480e829f3c5cb013d051a3ac360230f12b3a27fc623cc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R1 995 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1008 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791321429749 18.460991113908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang