Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Earth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Earth is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg vir 2 volwassenes en 1 kind in George, en het 'n lieflike uitsig oor die Outeniekwaberge.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die aparte kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met gedeelde DStv is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

2 Earth is naby Laerskool en Hoërskool Outeniqua. Checkers en Pick n Pay is ook naby. Gaste kan die verskeie strande in die omgewing besoek, gaan voetslaan en bergfietsry, 'n paar rondtes gholf speel, en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 2 Earth
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Earth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FiJiZcQNLCJ0zMUz6jPMs9jFPnSVeKLLSHMVfGadMqTIdy23F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 41 Stander Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95948 22.48452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang