2 Geckos
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Wallace Straat, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
2 Geckos is 'n luukse vierslaapkamer-strandhuis in Mosselbaai, 30 m van die bekende branderplankbestemming, Die Punt, en is ook naby die getypoel en restaurante. Point Village is 'n sekuriteitsdorpie langs die strand en getypoel.
Hierdie enorme dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 'n TV-area, 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein waskamer op die onderste verdieping. Die een sitarea is en die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping. Die boonste sitarea het 'n see-uitsig. Die buitebraai-area is onder 'n dak en het 'n 270 grade-see-uitsig.
Daar is 'n en suite-slaapkamer op die boonste verdieping en die onderste verdieping het 'n tweede leefarea met 'n TV, 3 slaapkamers, 'n klein linnekamer, 'n area met 'n lessenaar en 2 badkamers.
Alle kamers het gehaltelinne en bykomstighede. Daar is 'n omsetter vir beurtkrag en gratis WiFi is beskikbaar.
Toegang tot die dorpie word beheer en daar is 24 uur-sekuriteit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Mosselbaai lê op die Tuinroete en bied sodoende toegang tot kilometers se ongerepte kus. Strande, fantastiese weer, Kaapse fynbos en die Outeniekwaberge maak van hierdie geskiedkundige dorpie 'n ideale vakansiebestemming en dit is ook perfek halfpad tussen die Kaap en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Queens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Wallace Straat, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Geckos het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Wallace Straat, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang