Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Ipanema Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

2 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Umhlanga, net noord van Durban.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste vloer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Die woonstel beskik ook oor 'n sitkamer, eetarea en volledig toegeruste kombuis.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer het 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met gratis WiFi, en linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n privaat tuin met braaigeriewe, en daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 motor voor die woonstel, asook nog 'n parkeerplek.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n hek aan die kant wat na die strand lei, wat binne stapafstand is. Die kompleks is ten volle beveilig, met 'n wag wat 24 uur per dag aan diens is.

Die ligging bied toegang tot restaurante en sandstrande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 141

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fd0fa8d12097c11a314a0155a2729ec8e6a298175e441340ee0848271978205ceb2e449fa080dfca4c5ff4e3d38bef38eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 2 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728376925479 31.085147352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang