2 Karlin Chalet on the Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Noeleen J - Aug 2024
Algehele gradering
It was unforgettable.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the lovely review. We hope to see you again.
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die huis af.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for your review. We look forward to your next stay.
Freda B - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful weekend.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the lovely review.
We look forward to seeing you again.
Madelaine D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, by die see.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for your review.
Labuschagne C - Jan 2023
Algehele gradering
Skubaduik-vakansie.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Die ligging is perfek. Pragtige uitsig oor die see en net 'n hanetreetjie van die strand. Die plek moet opgeknap word en daar is geen ekstra komberse of duvets nie. Net 'n duvet op elke bed.
Hyla V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik lekker en rustige plekkie.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie Hyla.
Dankie vir die terugvoering.
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Ben V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige goedgeleë, netjiese vakansiebestemming!
Lees meer2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Dear Mr Van den Berg, thank you for your review.
Juanita D - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik geleë, stil en op die strand.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay.
Chris E - Okt 2022
Algehele gradering
Goed gerus.
Elma B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, bevredigend, veilig.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie Elma.
Rosa K - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is regtig op die strand, dit was heerlik, kon vroegoggend, koffie maak en op die strand gaan drink.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie Dankie Rosa :)
Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike plek, baie goed opgepas, perfekte ligging.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie.
Gavin M - Mei 2021
Algehele gradering
A very comfortable stay, only a short walk to the beach.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the lovely review. So glad you enjoyed it. Hope to see you again sometime.
Priscilla N - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the lovely review, Priscilla. Glad you enjoyed your stay.
Have a blessed week.
Lee-ann S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Bianca F - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige netjiese woonstel.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie.
Susan E - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige vakansie saam my gesin.
Hilletje N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie as jy naby die strand wil bly met klein kindertjies.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie Dankie
Marius N - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het dit regtig baie geniet en sal definitief weer gaan!
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you for the wonderful review. We look forward to seeing you again.
Clive G - Feb 2021
Algehele gradering
Average.
Cheryl K - Des 2020
Algehele gradering
Amazing location, well-equipped chalet, comfortable and clean.
Johan K - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige seevakansiewoonstel.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie dankie, Johan.
Lolene J - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful, modern, private, safe.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Dear Lolene.
Thank you so much for the lovely review.
We look forward to having you again!
Judy D - Feb 2020
Algehele gradering
2 Karlin Chalet on the Beach is baie gerieflik geleë reg op die strand. Baie veilig en privaat.
Elna L - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons het baie lekker gekuier.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Dear Elna,
Thank you for your review. So glad you enjoyed it.
Lindie V - Des 2020
Algehele gradering
Great 'on the beach' holiday accommodation.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you Lindie, for the wonderful review. Look forward to seeing you again.
Caitlin F - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Lees meer2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you Justin for your review and valued feedback. We will endeavor to make it more comfortable. January and February are the hottest times in Scottburgh. Will definitely consider your requests. There is a baby gate available and will make it readily available in future.
Lucinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you Lucinda.
Mia P - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik!
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Dear Mia
Thank you for the lovely review. We look forward to your stay again.
Kind regards denise
Andre G - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, almal het dit baie geniet.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Dear Andre,
Thank you for the lovely review. Look forward to seeing you again at 2 Karlin Chalet on the Beach.
Mariza N - Des 2019
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Baie Dankie Mariza. Happy New Year.
Cecilia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Schalk P - Okt 2019
Algehele gradering
Gangbaar.
Natasha S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plek!
2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer
Thank you so much for the review. We are so happy that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again at Karlin Court 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang