Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Karlin Chalet on the Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir 2 Karlin Chalet on the Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Noeleen J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen J

It was unforgettable.

It was great. I saw every day walking on a quiet beach with my Yorkie and she loves the beach.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to see you again.

2 Karlin Chalet on the Beach
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Rustige wegbreek van die huis af.

Baie lekker plekkie, goeie privaatheid en netjies.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to your next stay.

2 Karlin Chalet on the Beach
Freda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda B

Wonderful weekend.

I stayed at Karlin Place with my family this weekend. What a pleasant stay it was. It brought back great memories, I spent my honeymoon there 42 years ago and had yearly vacations with my family. The agent checked in regularly to hear if we needed anything. Thank you for the excellent service and stay.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review.
We look forward to seeing you again.

2 Karlin Chalet on the Beach
Madelaine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine D

Heerlik, gerieflik, by die see.

Absoluut heerlik! Die chalet kort 'n bietjie algemene onderhoud, gras kort 'n sny, daar is geen pakplek in die kombuis nie, die stortdeur is oud, hak uit en baie klein - maar ons het heerlik gebly, die aircons werk fantasties, alles is verder gerieflik en goed.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for your review.

2 Karlin Chalet on the Beach
Labuschagne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Labuschagne C

Skubaduik-vakansie.

Eienaars was baie behulpsaam en ons het ons verblyf terdeë geniet. Aircons was 'n welkome lafenis. Sal Karlin Chalet 2 baie beslis aanbeveel! Baie goeie ligging vir 'n duikvakansie!

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

2 Karlin Chalet on the Beach
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V

Die ligging is perfek. Pragtige uitsig oor die see en net 'n hanetreetjie van die strand. Die plek moet opgeknap word en daar is geen ekstra komberse of duvets nie. Net 'n duvet op elke bed.

Die plek kort 'n verf en die toerusting kort ook aandag.

Hyla V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla V

Gerieflik lekker en rustige plekkie.

Op die strand. Plekkie is lekker geleë en ook baie rustig. Eienaars is baie behulpsaam en vinnig met terugvoer.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie Hyla.

Dankie vir die terugvoering.

2 Karlin Chalet on the Beach
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Rustig, veilig.

Goed toegeruste eenheid. Heerlik naby strand. Skoon en netjies. Goeie kliëntediens.

Ben V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Pragtige, rustige goedgeleë, netjiese vakansiebestemming!

2 Karlin Chalet on the Beach is 'n moderne, netjiese vakansiebestemming. Die strand is 'n klipgooi ver en baie goed geleë naby die hoofstrand. Die meubels en toerusting is smaakvol en gerieflik. Die lugversorgers het gesorg dat die plek heerlik koel is na 'n dag op die strand. Die eienaar was baie ondersteunend en het ons behoorlik laat tuis voel. Ons en ons kinders sal die woonstel met graagte weer bespreek.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Dear Mr Van den Berg, thank you for your review.

2 Karlin Chalet on the Beach
Juanita D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Wonderlik geleë, stil en op die strand.

Jy gaan na nader aan die strand kan bly nie! Eenheid is gerieflik, skoon en baie netjies. Die lugversorging is wonderlik op uiters warm dae. En ons hondekind het haar eie tuintjie om te geniet.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay.

2 Karlin Chalet on the Beach
Chris E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E

Goed gerus.

Ons het baie lekker gekuier. Karlin is goed geleë en baie gerieflik. Ideale plek om te rus en ontspan.

Elma B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Gerieflik, bevredigend, veilig.

Al ons behoeftes is aangespreek. Ons sal beslis weer gaan kuier by 2 Karlin Chalet on the Beach! Vir seker!

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie Elma.

2 Karlin Chalet on the Beach
Rosa K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K

Die plek is regtig op die strand, dit was heerlik, kon vroegoggend, koffie maak en op die strand gaan drink.

Baie dankie Denise, dit was regteg lekker en ontspannend gewees. Veilig ruim, en die beste is jy is op die strand as jy wil wees, maar jy het privaatheid, ook as jy braai of sommer net tyd buite spandeer. Sal beslis weer teruggaan!

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie Dankie Rosa :)

2 Karlin Chalet on the Beach
Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Heerlike plek, baie goed opgepas, perfekte ligging.

Heerlike plek, baie goed opgepas, perfekte ligging.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie.

2 Karlin Chalet on the Beach
Gavin M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

A very comfortable stay, only a short walk to the beach.

Great hospitality on short notice. We appreciated the effort and were very comfortable indeed. Only suggestion for consideration would be an awning covering the veranda.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review. So glad you enjoyed it. Hope to see you again sometime.

2 Karlin Chalet on the Beach
Priscilla N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla N

Very comfortable and clean.

Perfect location if you are a beach lover. This unit is literally a few steps from the beach. Perfect spot for picnicking, fishing and splashing around the water. Pack the minimum for the stay because most things are provided.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review, Priscilla. Glad you enjoyed your stay.
Have a blessed week.

2 Karlin Chalet on the Beach
Lee-ann S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S

Baie lekker gekuier.

Baie lekker plekkie naby die strand. Pragtig skoon met fantastiese diens van die eienaar af.

Bianca F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Pragtige netjiese woonstel.

Baie oulike woonstel. Mooi ingerig vir klein kinders. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer 2 Karlin Chalet on the Beach bespreek.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie.

2 Karlin Chalet on the Beach
Susan E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E

Rustige vakansie saam my gesin.

Die eenheid het meer slaapplek as wat ek verwag het. Netjiese eenheid en die tuin het as wonderlike speelarea gedien terwyl ons daar was. Die kombuis is wel baie klein en min spasie om kos daar te maak. Dit is 'n paar tree dan is jy op die strand.

Hilletje N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilletje N

Baie lekker plekkie as jy naby die strand wil bly met klein kindertjies.

Ons het 'n lekker rustige tydjie gehad by 2 Karlin on the Beach. Dit is letterlik 20 tree vanaf die voordeur tot op die strand, so dit was nooit nodig om eers die kar te pak as ons wou strand toe gaan nie. Almal met klein kindertjies sal verstaan dat dit nogal 'n uitdaging kan wees elke dag. Kombuisie was ook lieflik ingerig, en die wasmasjien en tuimeldroër was 'n bonus. Baie lekker gebly.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie Dankie

2 Karlin Chalet on the Beach
Marius N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N

Ons het dit regtig baie geniet en sal definitief weer gaan!

Wow dit was 'n awesome plekkie.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We look forward to seeing you again.

2 Karlin Chalet on the Beach
Clive G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive G

Average.

The unit was not ready when arrived. They seemed to have the wrong date. Would be nice to have a roof over the verandah with proper seating.

Cheryl K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Amazing location, well-equipped chalet, comfortable and clean.

We had an amazing weekend and the whole family loved being able to walk onto the beach anytime we wanted to. A short walk along the sand to the main swimming beach, so no driving needed once you arrive. Beautifully secluded garden protected from the wind if the weather changes.

Johan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Pragtige seevakansiewoonstel.

Heerlik gebly, gereeld in kontak gebly deur eienaar. Baie vriendelike opsigter. Sal aanbeveel vir 'n gesin.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie dankie, Johan.

2 Karlin Chalet on the Beach
Lolene J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolene J

Peaceful, modern, private, safe.

What more are you looking for when you want to enjoy a breakaway with your family? With two little kids this was the perfect place. After a day spent on the beach which is walking distance, we enjoyed a braai and kids playing in your own private garden and braai area. We would definitely stay here again as all our needs as a close family were met. Thank you for an absolutely great stay!

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Dear Lolene.

Thank you so much for the lovely review.

We look forward to having you again!

2 Karlin Chalet on the Beach
Judy D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

2 Karlin Chalet on the Beach is baie gerieflik geleë reg op die strand. Baie veilig en privaat.

Ek sal miskien net 'n voorstel maak dat die eienaars voorsiening maak vir beurtkrag in die vorm van gaslampe en miskien 'n gasstoof.

Elna L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Dit was heerlik, ons het baie lekker gekuier.

Kompleks is baie netjies, ligging is great! Sal beslis weer wil daar kuier.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Dear Elna,

Thank you for your review. So glad you enjoyed it.

2 Karlin Chalet on the Beach
Lindie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Great 'on the beach' holiday accommodation.

Great location, with see view and privacy. Lovely quaint place, with aircon for those very hot days and washing facilities right there for your convenience. Definitely a great destination you will want to return to!

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you Lindie, for the wonderful review. Look forward to seeing you again.

2 Karlin Chalet on the Beach
Caitlin F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin F

Pleasant.

Good spot right on the beach, close to main beach. Stairs were a little hectic for the 2 year old - luckily no accidents. A few things need to be repaired/replaced in the house and maybe an air con downstairs would be nice - on a hot day the flat turns into an oven! If you take small kids, maybe take a little splash pool for the heat. Very protected from the wind, so not much cool air in the garden. But all in all a pleasant stay close to the beach. Also just need some info before we arrive on who/where to get keys from.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you Justin for your review and valued feedback. We will endeavor to make it more comfortable. January and February are the hottest times in Scottburgh. Will definitely consider your requests. There is a baby gate available and will make it readily available in future.

2 Karlin Chalet on the Beach
Lucinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S

Gerieflik geleë.

2 Karlin Chalet was baie gerieflik met ons 2 kinderjies, want ons kon afloop strand toe en as dit te warm word of hulle te moeg was kon ons net weer terug stap.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you Lucinda.

2 Karlin Chalet on the Beach
Mia P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P

Heerlik!

So lekker om in keurige akkommodasie in te stap. Heerlik skoon en netjies met 'n heerlike atmosfeer en 'n bonus dat dit op die strand is. Sal graag weer wil kom kuier.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Dear Mia

Thank you for the lovely review. We look forward to your stay again.

Kind regards denise

2 Karlin Chalet on the Beach
Andre G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Lekker gebly, almal het dit baie geniet.

Die plek is baie goed geleë vir 'n rustige verblyf reg op die strand. Ons het dit almal baie geniet.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Dear Andre,
Thank you for the lovely review. Look forward to seeing you again at 2 Karlin Chalet on the Beach.

2 Karlin Chalet on the Beach
Mariza N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza N

Absolute waarde vir geld.

Lekker rustige atmosfeer en net 'n paar tree tot op die strand. Weg van die gemaal van die hoofstrand, maar steeds naby genoeg indien hoofstrand besoek wil word. Naby geleë aan winkels en ander besienswaardighede.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Baie Dankie Mariza. Happy New Year.

2 Karlin Chalet on the Beach
Cecilia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V

Pleasant stay.

When opportunity knocks, we will do it again. Safe for kids.

Schalk P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P

Gangbaar.

Moenie dat eerste indrukke jou pla nie.

Natasha S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Dit was 'n wonderlike plek!

Karlin Chalet 2 is 'n lekker plek op die strand. Ons met ons 2 klein kinders het dit baie geniet. Sal beslis weer Karlin Chalet 2 besoek.

2 Karlin Chalet on the Beach se terugvoer

Thank you so much for the review. We are so happy that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again at Karlin Court 2

2 Karlin Chalet on the Beach
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349ec02b5bf0d3664e90c5c9f04c2d3959bfd724296962a9a50e4df69d18de527ee563558488ad93989b41816f806e97a248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.275402655567 30.759451009174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang