2 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping aan die seefront van Umhlanga. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, net 25 m vanaf die eenheid.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetara het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na die stoep en tuinarea. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Openbare Vakansiedae.
Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 'n tweede parkeerplek vir nog 'n voertuig. Daar is oopparkeerplek vir besoekers en parkeerplek vir waentjies is beskikbaar. Daar is 24 uur-sekutiriteit in die kompleks. Kyalanga het 'n gemeenskaplike, sprankelende swembad en gemeenskaplike braaigeriewe.
'n Volledige waskamer is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 199
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang