Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Kyalanga

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer met see-uitsigte in Umhlanga. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, net 25 m van die eenheid af.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n driestapelbed het. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Na die sitkamer en eetkamer lei skuifdeure na die patio en tuinarea. Sit soggens op die patio en geniet jou koppie koffie terwyl jy na die sonsopkoms kyk en na die geluid van die branders luister. Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Veilige onderdakparkeerplek word vir jou voertuig voorsien asook tandemparkering vir 'n tweede voertuig. Daar is addisionele oop parkeerplek vir besoekers. Parkeerplek vir sleepwaens word ook voorsien. Daar is ook 24 uur-sekuriteit in die kompleks. 'n Manjifieke swembad word voorsien vir die eksklusiewe gebruik van gaste wat by Kyalanga woon, asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Daar is ook 'n volledig toegeruste wassery in die Kyalanga-gebou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eugene K
Gesin met tieners
5.0
Convenience, safety, value for money. Very comfortable and safe. The unit was equipped with the best appliances and there was nothing s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Muhammed Ali D
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, newly renovated, immaculately clean. Absolutely beautiful views and extremely clean chalet. Hosts were lovely and responded ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Melissa D
Gesin met tieners
5.0
Lovely unit. The comfort of a home with idyllic views of the sea, what else could anyone ask for. We loved our time there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Francois J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige woonstel in 'n pragtige netjiese kompleks. Dit was 'n ongelooflike Vakansietyd! Dis 'n pragtige woonstel wat mooi uitgerus is in 'n lieflike ...
Sien meer
Apr 2023
Mmakobo K
Gesin met tieners
4.8
Pleasant. Definitely come back. The stay was pleasant, the unit was beautiful and clean. The only minor disturbance was that there were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 193

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 22, Kyalanga 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fdd8ffdd577ca6ae439bffcc722a7b73abf513a5a6b335bc0febc877a4eae03ff7e494382a805286fdbc18f1fab3dc04473?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 22 Marine Drive 2 Kyalanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732413544836 31.083861999861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang