Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 La Mer

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alex L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Alles was puik. Ons kan oor niks kla nie. Die oulike dame, Gaby het ons mooi gehelp toe ons inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Very enjoyable stay. Had an issue with the tight parking, but my neighbor and I sorted our problems so we could both get in and out easier. Definitely need air-conditioning and a TV in main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2017

Mooi en netjies. Die eenheid is baie mooi en netjies ingerig. Daar is selfs 'n wasmasjien, ens. Ons het voor die tyd geweet ons het net 'n skuins aansig van die see - hulle stel dit duidelik op die advertensie. Ongelukkig is die view van die balkon af op iemand anders se agterplaas. Ek sal nie omgee om weer in La Mer te woon nie, maar sal dalk eerder bietjie trappe klim vir 'n beter uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2016

Dit was net baie lekker verblyf. Dit was baie lekker net die voetbrug oor die treinspoor het my afgesit en dat jy deur beboste voetpaadjie deur moet loop. Dit het 'n bietjie onveilig gevoel. Veral in die feesseisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Walter B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2015

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie gerieflik en mooi skoon. Toegang tot die strand was ook baie gerieflik en veilig. Die grootste teleurstelling was dat die eenheid nie 'n volledige see-uitsig gehad het nie, alhoewel die advertensie sê dat die eenheid 'n see-uitsig het. Dit was verder baie lekker om daar vakansie te hou en ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Burger
2 La Mer
We proud ourselves in making sure our photos of the apartments and the descriptions are absolutely accurate and exactly what our guests will get on their arrival. No 2 La Mer's sea view is described, a sykant-uitsig oor die see, as the view photos indicate. The view from the second bedroom includes the pool and the ocean in the background. It is a very relaxing view, for an afternoon read, whilst experiencing the comfort of the bed. With the beach a mere 100 - 150 m away and the swimming pool only a few meters away, this luxury apartments is an ideal, home away from home for guests looking for the extra luxury. We are always pleased to hear our guests enjoyed their stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo-strand, Kingsborough, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181422083a8efc8b3add529243e6a3b8d9885e47dbed1d82abe8d2b0cada6295ac87a20dc9e222ef5c370919f55c4b19be16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.115210050382 30.850930003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang