Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Leafed Doors

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ’n opwindende plek vir sakereisigers, inwoners, gaste wat inkopies wil doen, toeriste en dié wat wil uitgaan.

Verblyf word in 11 smaakvol versierde kamers gebied wat selfsorg-woonstelle, executive suites en reisigerskamers insluit. Die kamers het elk en suite-badkamers, gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging in sommige slaapkamers.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die eetarea sit of in die gaste-sitarea ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit winkelsentrums, restaurante, Gold Reef City, Lesedi Cultural Village en gholfklubs in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Estie P
5.0
Ek sal weer daarheen gaan! Ek het vir seker lekker gebly. Die kamer was ruim en daar was aandag gegee aan klein detail. Die atmosfeer van die hele ple...
Sien meer
Okt 2024
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the experience. Very accommodating with the check-out times. Nice and quiet. Well situated for business in and around Rivonia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kobus V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld en lekker ontbyt is ingesluit. Baie lekker eenheid met klein kombuisie. Perfek vir gesin van 4.
Sep 2024
Jenn M
5.0
Really very well situated. Friendly and amazing staff. Friendly staff and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Melanie D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay as always! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Gaste dink 2 Leafed Doors het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAevXIdUsZcT0aygyYFoQmdISYpElRQrhBV4W22mxhmummX7HcfE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 25 Belgrave Road Sandton 2021 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.065564423783 28.040634535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang