2 Leafed Doors
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
-
Vanaf
R1 150R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ’n opwindende plek vir sakereisigers, inwoners, gaste wat inkopies wil doen, toeriste en dié wat wil uitgaan.
Verblyf word in 11 smaakvol versierde kamers gebied wat selfsorg-woonstelle, executive suites en reisigerskamers insluit. Die kamers het elk en suite-badkamers, gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging in sommige slaapkamers.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die eetarea sit of in die gaste-sitarea ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit winkelsentrums, restaurante, Gold Reef City, Lesedi Cultural Village en gholfklubs in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng
- Gaste dink 2 Leafed Doors het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belgrave-weg 25, Sandton, Bryanston, 2021, Gauteng