Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2Oceans Apartments

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 1
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit in 'n kombuisie, eetarea, kluis, haardroër, WiFI en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n patio met 'n privaat ingang. Daar is 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste maak van die swembad op eie risiko gebruik.
Geen swembadskoonmakers of -pype mag uit die water gehaal word nie. Moet asb. nie bierdoppies in die water gooi nie aangesien dit die vloer krap en die skoonmaaktoerusting kan beskadig.
Geen harde musiek en geraas.
Gaste mag nie besoekers van buite ontvang nie.
Indien items in die huis skade opdien of ernstig vuil gemaak word, sal die deposito gebruik word om dié items te vervang en skoon te maak.
Handdoeke vir een week word voorsien en die beddegoed sal elke 2 weke vervang word.
Hou asb. die woonstel skoon en netjies.
Maak asb. die braaigereedskap skoon nadat dit gebruik is en neem enige vullis na die swart drom aan die voorkant van die huis.
Handdoeke, kussings, komberse en beddegoed mag nie buite die woonstel gebruik word nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag net in die tuin rook.
'n Wasgoeddiens kan voorsien word.
Lughawependeldienste, toere en karverhuring kan gereël word.
Die verblyf het sonpanele, batterye, 'n omsetter en 24 uur-sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 2
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit in 'n kombusiei met 'n yskassie, 'n eetarea, 'n kluis, haardroër, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n patio met 'n privaat ingang. Daar is 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste maak van die swembad op eie risiko gebruik.
Geen swembadskoonmakers of -pype mag uit die water gehaal word nie. Moet asb. nie bierdoppies in die water gooi nie aangesien dit die vloer krap en die skoonmaaktoerusting kan beskadig.
Geen harde musiek en geraas.
Gaste mag nie besoekers van buite ontvang nie.
Indien items in die huis skade opdien of ernstig vuil gemaak word, sal die deposito gebruik word om dié items te vervang en skoon te maak.
Handdoeke vir een week word voorsien en die beddegoed sal elke 2 weke vervang word.
Hou asb. die woonstel skoon en netjies.
Maak asb. die braaigereedskap skoon nadat dit gebruik is en neem enige vullis na die swart drom aan die voorkant van die huis.
Handdoeke, kussings, komberse en beddegoed mag nie buite die woonstel gebruik word nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag net in die tuin rook.
'n Wasgoeddiens kan voorsien word.
Lughawependeldienste, toere en karverhuring kan gereël word.
Die verblyf het sonpanele, batterye, 'n omsetter en 24 uur-sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dhow-straat 11, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17d0787103d35af411b8932a291e98b8c56f11525c8055e6d05bff30ebf9cf8a3d73ad2459c7a5b6f227b7a5b573fca0f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Dhow Street Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12146 18.39356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang