Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2Oceans Apartments

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir 2Oceans Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilma V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Baie vriendelike gasvrou.

Netjies, skoon, rustig en stil. Sal beslis weer daar oorslaap. Met ons aankoms het dit gereën, dankie vir die sambreel, en die bruggie wat gebou is vir ons om droog na ons verblyf te stap. Ons waardeer dit regtig. Dit was skoon netjies en die eekhorinkies het ook kom kuier in die oggend! Sal beslis weer daar oornag.

Kevin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

Great place to stay as a base.

Warm friendly and helpful service. It is easily accessible and close to all shops and site seeing locations. Ideal venue for couples' getaways and a base to use for exploring the Cape Peninsula. If you like a peaceful garden-type setup, then this is ideal in spacious, well-appointed rooms.

Maria P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Baie aangename verblyf met vriendelike gasvrou.

Die cottage was baie goed uitgerus met mooi, netjiese, moderne styl meubels wat gerieflik was. Beslis die geld werd! Sal dit aanbeveel aan al my familie en vriende. Die gasvrou het ook die ekstra myl gegaan en my seun se hemp en kepsie reggemaak met haar masjien toe ons dit ingehandig het om gewas te word.

Nico L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Netjiese plek, vriendelike diens.

Die plek was voldoende en netjies en die diens was vriendelik.

Hugo B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Geen klagtes nie, ons het baie lekker gebly.

Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes hier nie. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Ronel F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F

Rustige atmosfeer.

Gasvrou is vriendelik en laat jou sommer tuis voel.

Aubrey P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey P

Awesome

Appreciated the warm welcome from Anja and Thomas, and also the hospitality that was provided to my family was fantastic. Much appreciated and keep up the good work.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dhow-straat 11, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17d0787103d35af411b8932a291e98b8c56f11525c8055e6d05bff30ebf9cf8a3d73ad2459c7a5b6f227b7a5b573fca0f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Dhow Street Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12146 18.39356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang