Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 On Lismore Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste tydtjie. Ons tydtjie by 2 On Lismore Guesthouse was kort maar lekker. Sal enige tyd terug gaan, hooplik vir 'n bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Goed geleë, netjies en baie tegemoetkomend. 2 On Lismore bied goeie waarde vir geld, is goed geleë en bied baie netjiese en gerieflike kamers. Die personeel is baie tegemoetkomend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Cosy little self-catering units close to all amenities and hospital. Brilliant, cozy and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Gasvry. Eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Het ons die omgewing gaan wys waar ons die volgende dag moes wees. Ek sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2019

Baie goed toegerus, skoon en netjies. Baie gerieflik gebly. Die akkommodasie is baie goed toegerus en baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernhard V
Kort verblyf
4.0
Jan 2018

Daar was dinge wat ongemak veroorsaak het en verblyf nie aangenaam moontlik gemaak het nie. Nie raak gelees dat verskil tussen die fooi is per persoon R660 wat deel en R880 kamer - te haastig om te soek na sulke punte, my fout. Was ontsettend warm en daar is geen verkoeling in enige vorm nie, waaier of lugversorging en moes vensters oop los met nagevolge baie muskiete! Verskriklik baie muskiete en geen gaas voor vensters nie en geen ander manier om muskiete af te weer nie, nie totdat jy dit ervaar het en self iets aanskaf nie. Los net hierdie op en Lismore is A OK.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie K
Kort verblyf
3.6
Feb 2018

Dit was bitter warm in die kamer en die muskiete was erg. Daar is geen lugversorging nie en ek moes vra vir waaiers nadat die muskiete my die eerste aand opgevreet het. Die personeel het geensins kom verneem of als reg was nie. Sal nie weer daar bly nie en vir die prys kon ontbyt ingesluit wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Goormans G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2017

Baie lekker plek, veral saam met vriende of familie naby Kaapstad! Die verblyf was heerlik en dit is 'n rustige plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aeysha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9519da070e88c2d0435820d4bd0d8af0b418aa357fc0a641991e5df4f2af2142c1de02c62e72722765d62d938e12c1d420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Lismore Avenue Tokai 7966 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.063278103721 18.442616616008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang