Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Owls Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jaco B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderlike atmosfeer. Wonderlikke atmosfeer en vriendelikke eienaars. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige atmosfeer. Lekker soos altyd, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Baie dankie Wilna Altyd lekker om kliënte terug te verwelkom. Waardeer jul ondersteuning.

Megan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

It was a lovely stay. It was a lovely stay at 2 Owls Guesthouse. The room was clean and cosy, and the staff were friendly. The location is perfect. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Dear Megan Thank you for your support. Looking forward to hosting you again. Be blessed Esme

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Hallo Liezl Ek verstaan nie. Watter kamer het net 'n deken en kombers? Al my kamers het duvets. Daar is nie mikrogolf oond nie want ons is nie 'n selfsorg verblyf nie.

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, genoeglik, skoon, persoonlik. Gerieflike bespreking, onmiddellik terugvoer ontvang, deurlopend met my gekommunikeer en vriendelik ontvang deur die gasvrou persoonlik. Die kamer was werklik gerieflik, baie skoon en goed toegerus. Die uitklokproses is baie gerieflik, en die ontbytkoepon is werklik 'n goeie idee. 2 Owls Guesthouse is definitief my verblyf van keuse in Potch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Harry Baie dankie vir jou ondersteuning en lojale ondersteuning. Ons waardeer jou. Groete Esme'

Frikkie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absoluut fantasties. Puik puik puik, diens van uitstaande gehalte. Ontbyt is die beste wat ek nog by 'n gastehuis ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Frikkie Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Groete Esme'

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik! Baie dankie. Dit was fantasties gewees, die vriendelikste mense. Die mooiste plek. Sal nooit weer iewers anders gaan by in Potch as by 2 Owls Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Christa Baie dankie! Waardeer. Groete Esme

Amy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great, very nice and clean, amazing aircon. Amazing except for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Dear Amy, Thank you for your kind review. Regarding load shedding, our generator is on during load shedding. However, it is not on during the night to avoid creating noise while guests are sleeping. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Esme

Werner W
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Waarde vir geld. Baie netjiese skoon gastehuis met vriendelike ontvangs. Geen probleme met kamers of enigiets daar binne. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Baie dankie, Werner. Waardeer jul ondersteuning. Kom kuier asb. weer by ons. Groete, Esme'

Roland R
1 nag
4.6
Jul 2024

Goeie oornagverblyf - hulpvaardige eienares! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang