2 Owls Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco B - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer.
Willna L - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Wilna
Altyd lekker om kliënte terug te verwelkom.
Waardeer jul ondersteuning.
Megan L - Jul 2024
Algehele gradering
It was a lovely stay.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Megan
Thank you for your support. Looking forward to hosting you again.
Be blessed
Esme
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Harry V - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelik, genoeglik, skoon, persoonlik.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Harry
Baie dankie vir jou ondersteuning en lojale ondersteuning.
Ons waardeer jou.
Groete
Esme'
Frikkie F - Mei 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Frikkie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Groete
Esme'
Christa V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik! Baie dankie.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Christa
Baie dankie! Waardeer.
Groete
Esme
Amy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great, very nice and clean, amazing aircon.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Amy,
Thank you for your kind review.
Regarding load shedding, our generator is on during load shedding. However, it is not on during the night to avoid creating noise while guests are sleeping.
We look forward to hosting you again in the future.
Kind regards,
Esme
Werner W - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Werner.
Waardeer jul ondersteuning. Kom kuier asb. weer by ons.
Groete,
Esme'
Roland R - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf - hulpvaardige eienares!
Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties puik.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons groei graag in ons besigheid deur u terugvoer.
Ek neem waar dat veiligheid vir u 'n faktor was. Ek wil u net gerus stel met die volgende inligting. Ons het 16 kameras op die perseel wat gemoniteer word. Ons het ook Spotbot wat saans 20:00 aktiveer. Dit stuur kennisgewing/fotos deur as enige iemand iewers beweeg en word gemoniteer deur ons Reaksiemag Mooirivier Beskerming. Ons kry dikwels, veral oor naweke as gaste laat inkom, oproepe wat hul kontroleer of die persoon gemagtig is om op die perseel te mag wees. Verder het ons ook saans met beurtkrag solar ligte wat die omgewing verlig. Hopelik sal ons teen die einde van die jaar van die grid af wees wat dit nog geriefliker sal maak.
Kom kuier asb. weer by ons.
Mooi bly
Esme'
Annemie G - Nov 2023
Algehele gradering
Die tripelkamer bied luukse verblyf aan ouers met 'n student.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Annemie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ek waardeer dit opreg.
Mooi loop.
Esme
Sboniso Praisegod Z - Nov 2023
Algehele gradering
Exceptional.
Richard O - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, gerieflik, vriendelike diens.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel en ons waardeer jul ondersteuning.
Groete
Esme'
Zelda S - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, gasvry.
Harry V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik. Jy weet sommer jy gaan lekker slaap.
Jacques H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige en stylvolle plek om by te bly.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Jacques
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Word opreg waardeer.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Esme'
Karel S - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Karel,
Altyd aangenaam om jou te huisves.
Dankie vir jou positiewe resensie.
Groete,
Esme'
Harry V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Warm atmosfeer. Vriendelike ontvangs.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Harry, baie dankie vir jou terugvoering. Altyd aangenaam om jul te huisves. Waardeer opreg. Groete Esme'
Reney P - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was gerieflik naby ons dogter se woonstel en ons het rustig oornag!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Reney
Baie dankie waardeer opreg.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
Esme'
Stephanie W - Mei 2023
Algehele gradering
Sal 2 Owls enige tyd aanbeveel.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Stephanie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Waardeer opreg.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
Esme'
Willie J - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Willie. Waardeer opreg. Kom kuier asseblief weer by ons. Groete. EsME'
Chantel V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Chantel
Altyd heerlik om jul te ontvang.
Dankie vir jou mooi resensie. Waardeer opreg.
Groete
Esme'
Rialet V - Mei 2023
Algehele gradering
2 Owls is definitief 'n eerste keuse vir verblyf in Potch! Dit is naby aan "alles", heerlike kamers, ontspanne atmosfeer en loadshedding was 'n "breeze"!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Rialet
Boodskappe soos die word opreg waardeer.
Kom kuier asseblief weer.
Mooi naweek.
Esme'
Frederick H - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met eersteklas geriewe en diens!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Frederick,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Mooi bly.
Esme'
Annica P - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Good morning Annica
Thank you for your kind response.
We love our customers and appreciate your support.
Keep well.
Kind regards
Esme'
Rhona W - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig netjies met veilige parkering.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Rhona
Baie dankie. Ek waardeer jou.
Groete
Esme'
Gideon S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik. Pragtige kamers en rustige atmosfeer.
Annemie G - Feb 2023
Algehele gradering
Luukse lafenis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Annemie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer jul ondersteuning.
Kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Esme'
Charl D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Charl
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
Esme'
Barry M - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Lees meer2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Barry, thank you for your kind review. I am sorry about your experience with the shower. I was not aware of the problem. Please visit us again. Kind regards. Esme'
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en "kliëntediens" deurentyd, niks is te veel moeite nie.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Chris
Boodskappe soos die beteken so baie vir ons. Ons waardeer jou oog vir die detail. Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi bly.
Esme
Lilanie V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te kon huisves. Kom kuier asseblief weer.
Yolande E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en goeie ligging.
Lees meer2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Yolande
Dankie vir jou resensie.
Ek is jammer dat jy gevoel het ons het nie vir jou inligting verskaf nie.
Die wi-fi kode is waar jy inboek aangedui.
Daar is solar ligte buite in die binnehof. Ons kan ongelukkig nie die generator aansit na 22:00 saans nie.Dit is maar raserig vir gaste wat slaap en kos ons nogal duur. Eskom is vir ons almal 'n groot frustrasie.
Ek het die volgende oggend self gaan kyk en daar was wel twee kussings op jou bed. Dit het dieselfde oortreksels as die duvet gehad.
Goeie koffie. Drie verskillend tipes Douwe Egberts, Nescafe Gold en Cappuccino's
Twee soorte tee. Duurder koffie en plungers sal my prysklas verander en my in die proses ook kliente kos.
Mooi loop.
Edohan O - Feb 2023
Algehele gradering
Clean, convenient and good value.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Edohan, thank you for your positive feedback. It is much appreciated. Looking forward to your next visit. Keep well. Regards. Esme'
Charlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, smaakvol en baie gasvrye kuier.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Charlene
Dit was 'n groot plesier.
'Pay it forward'
Kom kuier asseblief weer. Ek waardeer jou kompliment.
Groete en mooi bly.
Esme'
Johann R - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs oorslaap.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons waardeer jul ondersteuning.
Vriendelik groete,
Esme'
Marina A - Feb 2023
Algehele gradering
Een nag oorgebly.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Marina, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons het haardroeers beskikbaar by ontvangs. Vriendelike groete. Esme'
Louzanda V - Feb 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Louzanda
Sjoe my hart is nou sommer seer...
Jy het 'n Standaard kamer bespreek.
Jou bespreking is verskeie kere verander.
Daar was uiteindelik TWEE KAMERS bespreek vir Saterdag aand en nie vir Vrydagaand nie.
Ek het besef dat Potchefstroom geen plek gehad het vir Vrydagaand nie en het vir jou 'n Kamer dadelik gereed gemaak met 2 3/4 beddens. [Ek beskou dit as probleemoplossing en diens]
Die Saterdag het ek vir jou 'n Superior King kamer met 'n bad gegee,al het jy betaal vir 'n Standaard Dubbelbed kamer.
Hoe die probleem met die bespreking ontstaan het weet ek nie,maar ek het verskeie kere verskoning gevra.
Ek het selfs met die besprekings platform probeer opvolg.
Sterkte vir jul tyd die volgende paar jaar in Potchefstroom.
Mooi loop. Vir my was jul 'n pragtige mamma &dogter.
Groete
Esme'
Thesna B - Jul 2023
Algehele gradering
Huislik, warm en netjies.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Thesna
Baie dankie vir jou mooi verwysing. Dit word opreg waardeer.
Groete
Esme'
Willie N - Sep 2023
Algehele gradering
No generator for loadshedding and other guests playing music until 01:00 in the morning.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Willie
Reg so!
Groete
Esme'
Marissa M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Marissa
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons streef daarna om ons kliente tuis te laat voel en kliente soos jy maak my dag ekstra spesiaal voel.
Geseende Kersfees en kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
Esme'
Rene B - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit word opreg waardeer. Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi dag,
Esme'
Junika V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Junika
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons ook 'n voorreg om julle te kon ontmoet en huisves.
Groete,
Esme'
Harriet D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en luukse gastehuis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Harriet
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer julle ondersteuning.
Kom kuier asseblief weer.
Mooi dag.
Esme'
Elaine D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Elaine, baie dankie. Kom kuier asseblief weer by die 2 Uile.
Groete
Esme'
Nico S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens, lekker ruim, modern.
Anel O - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Anel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer julle en hoop dat jul weer vir ons gaan kom kuier. Stop vir 'n koffie op ons stoep as jul in die omgewing is.
Mooi bly.
Esme'
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut uitmuntend!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Andre, baie dankie vir jou positiewe boodskap. Ek waardeer dit opreg. Heerlik met jou gesels en jy was 'n aangename gas.
Loer asb weer in.
Mooi dag.
Esme
Maritza L - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Maritza
Thank you for your positive feedback. It was a great pleasure hosting you. Please visit us again.
Regards
Esme'
Adel P - Jul 2022
Algehele gradering
Puik gastehuis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Adel
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Kom kuier asseblief weer en baie sterkte met jul groot besluite.
Mooi bly
Esme'
Liezel H - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Liezel H - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Karel S - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig en privaat.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Karel
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Kliente soos jy maak dit vir ons ekstra lekker om 'n Gastehuis te besit.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi dag
Esme
Marissa M - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, stylvol gemeubileer.
Mariska M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Mariska
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Kom kuier gerus weer.
Doeke T - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi, moderne fasiliteite, goed geleë en gasvry.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Doeke
Dit was aangenaam om jul as gaste te ontvang. Ons het die gesels baie geniet en ons hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
Groete
Esme'
Jacqueline C - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste plek.
Alida V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Adriaan N - Feb 2022
Algehele gradering
Ideale verblyf naby die NWU Potch.
Irene B - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome verblyf.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Irene
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Jy maak dit vir my moontlik om my passie te leef.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi loop
Esme'
Yolande H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Yolande
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons is vyf jaar in besigheid en Covid pandemie het ons beplanning effe omvergegooi maar 'n kluis in die kamers is verseker op ons beplanningslys.
Kom kuier asb weer by ons.
Mooi dag
Esme'
Nicholas S - Aug 2022
Algehele gradering
Exquisite.
Minda V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike ontbyt! Dankie vir julle gasvryheid!
Surene M - Jun 2022
Algehele gradering
Ruim kamer, vriendelike personeel, reg om te help.
Esme D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ek waardeer dit opreg.
Wil net noem vir toekomstige verblyf. 2 -Owls Guesthouse het 16 kameras op die perseel en saans het ons "SpotBot" wat enige beweging ook moniteer met gewapende reaksie.
Kom kuier asseblief weer by ons. Jul ondersteuning word opreg waardeer.
Stan O - Mei 2022
Algehele gradering
Kan die plek regtig aanbeveel.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi aanbeveling Stan.
Dit was heerlik om jul te ontvang.
Kom kuier asb weer by ons.
Groete
Esme'
David P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Ongelukkig geen lugversorging nie. Lekker ontbyt deur die eienaar self voorberei.
Nico S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, goeie diens, ruim.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Nico
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Waardeer opreg.
Ons strewe om altyd ons beste te gee vir ons kliente.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
Esme'
Alf B - Sep 2022
Algehele gradering
Didn’t get much sleep with noisy people next-door.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Alf
Dankie vir jou resensie.
Ek het gister oggend met jou vrou geskakel toe ek uitgevind het van die situasie. Ek vra groot verskoning daarvoor.
Ons bly op die perseel en ek is jammer dat jul nie geskakel het, dat ek die kliente kon kom stil maak het nie.
Ek het ook vir jul 'n komplimentere aand aangebied by die 2 Owls Gastehuis.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Die kliente is gerapporteer op die besprekings netwerk.
Hul was klaarblyklik baie meer as wat bespreek het en ek het met aankoms vir hul dit duidelik gemaak dat dit nie toelaatbaar is nie.
Mooi dag
Esme'
Jeanine A - Okt 2021
Algehele gradering
Sou sommer nog twee aande kon bly.
Malandi B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, verfrissend.
Mariette K - Apr 2021
Algehele gradering
Lafenis.
Ame K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en die beste diens.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ame. Waardeer jou mooi resensie. Was heerlik om jul as gaste te hê. Kom kuier asb weer vir ons❤️
Rosa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Diens uitstekend.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Rosa
Baie dankie vir jou boodskap.
Dit was lekker om jul te ontvang.
Julle was ook vir ons oulike gaste.
Kom kuier gerus weer.
Mooi loop.
Esme'
Hannes J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Dr Dawie V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, pragtige gastehuis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Dawie
Baie dankie vir die kompliment.
Kom kuier weer by ons.
Groete,
Esme'
Marius Scriven S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies verblyf en baie aangename eienaars.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap Maruis.
Ons gastehuis is ons hart en ons passie en dit is vir ons lekker om te hoor as jul die verblyf geniet het.
Ons geniet dit om met ons gaste te kuier en sien uit na jul volgende kuier.
Mooi dag
Esme'
Jolene H - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, voel dadelik tuis.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Jolene,
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Groete,
Esme
Nico B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, net jammer daar is nie ontbyt op 'n Sondag nie.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Annemarie
Baie dankie vir jou boodskap en besoek.
Ons besluit t.o.v ontbyt op Sondae is maar 'n beginselbesluit wat ons geneem het.
Ek verskaf 6 dae per week ontbyt, maar op Sondae wil ek graag ook kerk bywoon.
T.o.v lugversorging; Ons is nou 3 en 'n half jaar oop en en dit was deel van ons 2020 beplanning. Ongelukkig was ons toe vir amper 6 maande sonder 'n inkomste en dit moes noodgedwonge op ys geplaas word.
Tans hoop ons dat die waaiers en verwarmers, sowel as elektriese komberse ons kliente kan help.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Ons waardeer elke klient en stel jul ondersteuning hoog op prys.
Mooi dag.
Esme
Jacques J - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis met heerlike ontbyt. Ons gaan beslis weer!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jacques!
Dit is so lekker om in die negatiewe tye sulke oulike mense soos jul te ontvang!Kom kuier asb weer.
Mooi 2021
Esme'
Gerhard D - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik, skoon
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gerhard,
Ons waardeer die resensie n ondersteuning baie.
Kom kuier asb weer by ons.
Esme'
Rita C - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Uitstekende gasvrou. Super netjiese plek.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Rita, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Koester die mooi saamwees van sussies! Kom kuier asseblief weer.
Christa J - Jan 2020
Algehele gradering
'n Pragtige plek. Baie skoon, netjies en gasvrye mense.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christa. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en huisves. Kom kuier asseblief weer.
Mooi dag.
Esme'
Lelanie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, pragtige plek.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ewan. Ek vra verskoning namens die gaste wat so geraas het.
Kom kuier asseblief weer by 2 Owls. Reel volgende keer dat ons geen gaste tussen jul plaas nie.
Mooi dag.
Esme'
Daleen S - Nov 2020
Algehele gradering
We travelled to Potchefstroom to attend a function.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Daleen.We appreciate your kind words.Please visit us again.
Wondeful to have lovely clients like you.
Have an awesome day.
Esme'
Lerize J - Feb 2020
Algehele gradering
2 Owls is 'n absolute fees! Ons het heerlik gebly. Hulle gasvryheid, pragtige kamers en asemrowende perseel het al ons verwagtinge oortref!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lerize. Was heerlik om julle te ontmoet.
Mense soos julle maak dit maklik om 'n droom uit te leef.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Louise J - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie danlie Louise,
Was lekker om jou as 'n gas te ontvang. Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi bly.
Esme'
Marinda L - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, Marinda. Kom kuier asb. weer.
Mooi loop
Esmé
Heinrich L - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Heinrich. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi loop
Esme'
Hercu S - Jun 2019
Algehele gradering
Pristine and great value for money!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Hercu
Ek lees net vanoggend "Be someone who makes someone else look forward to tomorrow"
Hierdie mooi review het my sommer met 'n traan in die oog en opgewonde oor wat nog kom gelaat.Kliente soos julle maak elke dag die moeite werd. Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
ESme'
Sune V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sune.
Kom kuier asseblief weer.
Gaste soos jy maak my dag sommer vrolik voel.
Mooi dag!
Esme'
Lisa-ann S - Apr 2019
Algehele gradering
Gorgeous! The room was spacious and had everything I needed.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dear Lisa-Ann
Thank you very much for your kind words.
Having you as a guest was a privilege.
Hope to see you again.
Have an awesome day.
Esme'
Martiens O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi venue en great gasvryheid.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Martiens, julle was ook lieflike gaste om te ontvang.
Loer gerus weer in.
Lynette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful accommodation and gardens. Very friendly staff.
Annatjie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne.
Hendrik H - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oornagstop met 'n goeie ontbyt.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Geseënde 2019
Maricke B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Maricka
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sondag oggend sowel as op jou resensie.
Jammer dat jy die “nie- ontbyt -op Sondag”so ervaar het. Ons sal die besluit heroorweeg.
Noem net dat die ontbyt geld van R75 p.p terug betaal is in kontant.
Kom kuier asb weer.
Mooi dag
Esme’
Johan S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Danie D - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en pragtige verblyf.
Renate S - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en huislike atmosfeer.
Hercules V - Okt 2019
Algehele gradering
Overnight stay in Potch.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oornag in Potch.
Baie netjiese, skoon en groot kamer. Die bed was wonderlik. Dit was net 'n skande dat daar 'n groot en harde partytjie op die perseel langsaan was wat tot 03:00 aangehou het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Baie jammer dat die bure so laat geraas het. Sal dit met hul opneem.
Mooi bly
Esme'
Phillip V - Jan 2019
Algehele gradering
'n Pragtige slaapplek met 'n heerlike ontbyt.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Phillip. Dit was aangenaam om jul te ontvang. Enige aanbevelings kan jy gerus vir my e-pos.
Sterkte met jul verblyf in die Kaap.
Esme'
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Thea S - Des 2018
Algehele gradering
Great, spacious and modern accommodation with a comfortable feeling.
Apie R - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang. Gaste soos julle maak my werk sooo lekker. Gaste wat vriende word.
Jenny D - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en gasvry!
Martie O - Mei 2018
Algehele gradering
Esme is 'n ongelooflike gasvrou wat uit haar pad gaan om dit spesiaal te maak. Dis 'n pragtige plek wat ons vir enigiemand sal aanbeveel!
Sophia S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike plekkie. Rustig, mooi en gasvry.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Beste Sophia,
Dankie vir die mooi verwysing, dis maklik met mense soos julle! Suid-Afrika en ons stoep wag vir jou - kom kuier gou weer!
Groete,
Esmè
Carla V - Mrt 2018
Algehele gradering
Behulpsaam, oulik en ons het lekker gebly.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dankie Carla, 'n gratis glaswyn wag vir jou op ons stoep met jou volgende kuier.
Esme.
Driena G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Hi Driena,
Baie dankie vir die mooi 'review', ons hoop om jou gou weer te ontvang.
'n Gratis glas rooiwyn wag v jou op ons stoep.
Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goed.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan dat jy my bewus maak van die probleem met die stort. Ek sal dit beslis aanspreek.
Aangesien my gastehuis nou eers 4 maande oop is moes ek nog eers prioritiseer t.o.v goed soos ‘n koffie masjien. Ek verskaf wel ‘n goeie verskeidenheid van koffie en tee. Loer gerus weer in.
Groete
Esme’
Jannie M - Feb 2018
Algehele gradering
Great experience.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Thanks so much for the positive review! Please visit us again.
Marléne D - Okt 2018
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê.
Nicolaas W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Thea V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige Guesthouse met baie mooi setting.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Thea. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Esmé V - Jun 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf met baie skoon en netjiese en mooi ingerigte kamer.
Lees meerHennie K - Mei 2018
Algehele gradering
Splinternuut, beste matrasse ooit, baie skoon en vriendelike gasheer.
Yvette G - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en stil omgewing.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Yvette. Groot waardering.
Hoop om jul weer te sien.
Esme’
Andre E - Feb 2018
Algehele gradering
The overall experience is very good and the owner was phenomenal.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Thank you Andre, for the positive review. We will make sure to work on a bigger variety of alternative cereals to offer you on your next visit.
Thank you again for making use of us.
Esme
Thea V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi, stylvol en pragtig.
Anton M - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Cornelia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Dankie Cornelia vir die 'review', ek hoop om jou weer te huisves in die toekoms.
Esme
Mzontsundu M - Jun 2018
Algehele gradering
Very nice place but cold, no heating in the rooms.
2 Owls Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback Mzontsundu. Each room is fitted with a heater, guests are welcome to ask if they require any additional assistance.
Please come again.
Keep well.
Esme'
Trudie D - Okt 2018
Algehele gradering
Nie heeltemal wat verwag is nie.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang