Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Owls Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing.

Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die Wittebrood-suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV met DStv, lugversorging, WiFi en 'n yskas in.

Die Gesinseenheid beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ontbyt word in die ruim eetkamer of voor die kamers op die stoep bedien.

Konferensiegeriewe vir 50 mense is beskikbaar.

Gaste kan gerus op die stoep ontspan en oor die binnehof en die rose uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike atmosfeer. Wonderlikke atmosfeer en vriendelikke eienaars. Definitief die moeite werd.
Jul 2024
Willna L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Lekker soos altyd, vriendelike diens.
Jul 2024
Megan L
Saam met vriende
5.0
It was a lovely stay. It was a lovely stay at 2 Owls Guesthouse. The room was clean and cosy, and the staff were friendly. The location...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, genoeglik, skoon, persoonlik. Gerieflike bespreking, onmiddellik terugvoer ontvang, deurlopend met my gekommunikeer en vriendelik ontvang ...
Sien meer
Jun 2024
Frikkie F
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Puik puik puik, diens van uitstaande gehalte. Ontbyt is die beste wat ek nog by 'n gastehuis ontvang het.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink 2 Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang