2 Owls Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing.
Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die Wittebrood-suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV met DStv, lugversorging, WiFi en 'n yskas in.
Die Gesinseenheid beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ontbyt word in die ruim eetkamer of voor die kamers op die stoep bedien.
Konferensiegeriewe vir 50 mense is beskikbaar.
Gaste kan gerus op die stoep ontspan en oor die binnehof en die rose uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink 2 Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering: