Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 15, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester wat die derde grootste stad in die Wes-Kaap is. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sake- of enkelreisigers wat oornagverblyf soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer word deur die tweede slaapkamer bereik en het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV het, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Die woonstel het 'n privaat ingang, onderdakparkeerplek, tuin, stoep, gratis WiFi en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zulfah M
5.0
Cosy escape, like a home away from home. The pictures on the site do not do justice to how cute and cosy this place actually is! The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Annemarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons is met aankoms vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het die aand se verblyf geniet.
Aug 2024
Nicole J
Besigheidsreis
5.0
Great and comfortable accommodation! It had everything we needed and more! Our stay was comfortable and our hosts were friendly and acc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Suné P
5.0
10/10! Ek het beslis lekker gebly. Die twee aande by 2 Palms was wonderlik. Baie oulike plekkie, perfek vir 'n wegbreek van die daaglikse lewe. Gasvro...
Sien meer
Aug 2024
Maryke V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goed toegerus. Ons het baie last minute na verblyf gesoek en is so vriendelik ontvang. Ons het lekker warm geslaap en het baie veilig gevoe...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Malanstraat 15, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 15, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ba65987e62d3cde1f8b88f3bd8c10ff316a8deda9c4939d8ed530af91996d46f53dae950369fa82f4a91a3fcb80e1255d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 15 Malan Street Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.643698911575 19.434344824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang