Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Quatre Saisons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 74, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Quatre Saisons is 'n moderne meenthuis wat selfsorgverblyf in die dorpie Franschhoek bied. Die dorp bied besienswaardighede soos wynlandgoedere, bekroonde restaurante, Hugenote-monument en Pearl Valley-gholfbaan.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers, en suite-badkamers met 'n stort of bad, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, TV, DStv, DVD, en parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie in.

Die eenheid is stapafstand vanaf Franschhoek-sentrum, restaurante, museums en kunsgalerye. Doendinge in die area sluit voetslaan, visvang, gholf, fietsry, wynproe en perdry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 2 Quatre Saisons
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Huguenotstraat 74, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Quatre Saisons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 74, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3064f42993d88de1f8a8abcf49904db4adbaa7620c61fe5467c382c16e8f888b7fd37c8dedeaa8cce39f34be038f8c871fb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 74 Huguenot Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9057591 19.1160956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang