Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 River Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir 2 River Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Clean and friendly location.

Great location near Baviaans.

Lynette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

2 River guest lodge was heerlike verblyf op pad na die Baviaanskloof.

Die aanwysings na 2 River guest house was baie maklik om te volg. Die area was lieflik stil en die huis pragtig. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Na 'n klein misverstandjie is die ander kamer ook beskikbaar gestel, aangesien ons nie 'n paartjie was wat een bed wou deel nie.

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie, Lynette.
Groete,
Amelia

2 River Guest House
Anso V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V

Heerlike, rustige kuier plek.

Die huis is ruim, mooi ingerig en het 'n heerlike stoep vir lang rukke se kuier.

Mnr Herman D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr Herman D

Goed.

Sien sterre.

Willemien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Moeite werd om te besoek.

Pragtige vallei, gerieflike verblyf, gasvry en rustig. Lieflike vyeboom tussen die sitrusboorde, uitsig oor die berge en swembad om in af te koel.

Johnny O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny O

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Geniet die ligging. Een probleem is die gehalte van die drinkwater. Water is bruin.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marieke R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke R

Goeie ligging en gerieflik.

Alles was netjies en baie smaakvol gedoen en gemaklik.

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Groete, Amelia.

2 River Guest House
Therina T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina T

Heerlike oorslaapplek aan die einde van die Baviaanskloof.

Ons het baie lekker hier oorgeslaap na 'n lang en stadige toer die hele dag deur die Baviaanskloof. Die plek is netjies, en alles was baie lekker en gemaklik vir ons aand se oorbly. Kan dit aanbeveel!

Pierre L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Pragtig, veilig en baie gemaklik.

Wonderlike verblyf, baie netjies, sal definitief aanbeveel!

Marijke C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C

Skoon, netjiese huis in 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie mooi skoon en netjies. Die huis is pragtig en skep dadelik 'n warm huislike gevoel. Ons het vinnig tuis gevoel. Die omgewing is pragtig. Die kinders het lekker in die swembadjie geplas. Baie naby aan Baviaanskloof. Ons is vriendelik ontvang. Dankie vir julle gasvryheid.

Lourens G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens G

Pragtige ligging.

Die plek is puik ingerig.

Lourens M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Pragtige plek.

2 River Guest House is voorwaar 'n pragtige plek. 'n Ou plaashuis wat smaakvol en elegant omskep is in 'n heerlike onspanne gastehuis. Hoë gehalte toerusting met alles wat 'n mens nodig het en smaakvolle dekor. Heerlike ruim kamers en 'n lekker braai-area met 'n silwerskoon rooster, dit tel punte.

2 River Guest House se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir die goeie kommentaar.

2 River Guest House
Alan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Lovely old farmhouse, generous host.

Pleasant, peaceful and well situated at the end of the tar road at the entrance to the Baviaanskloof on a working farm.

Heleen V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Lieflike silwerskoon rusplek in die Gamtoosvallei.

Ons was aangenaam verras, pragtige uitsig, silwer skoon, gemaklike beddens.

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie, Anjo.

2 River Guest House
Bridget V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget V

Fantasies!

Gerieflik ingerig. Mooi uitsig!

Caren V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V

Pragtig en besonders netjies.

Baie mooi plek en baie aandag aan detail geskenk. Die batterystelsel in die hoofslaapkamer is bietjie steurend en verbreek die nagstilte. Verder baie lekker gebly.

Wilna L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Rustigheid en vrede.

Baie netjies en stylvol gemeubileerd. Alles daar wat mens nodig het.

Marlene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Plattelandse ontspanning.

Lekker by braaivleisvuur ontspan.

Erica B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

The morning view was breathtaking.

Love the few things that were not clammed up, the beautiful door with the round glass, the old windows and the old ceiling.

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar Erica. Wil graag net uitvind ivm gradering vir netheid(4).Kan jy my asb inlig wat vuil of onnet was?
Sal graag wil verbeter na 5.😊
Vriendelike Groete Amelia

2 River Guest House
Thomas M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas M

Nie baie welkom gevoel nie.

Die gastehuis is wonderlik geleë en baie mooi ingerig. Daar is ook kerse en 'n gasplaat, maar geen vuurhoutjies nie, en toe ons vra of ons dalk kan vuurhoutjies kry, is vir ons gesê dat ons dit kan koop vir R3. 'n Jong man het die geld toe kom haal, voordat hy die vuurhoutjies 'n wyle daarna gebring het. Daar was ook 'n kennisgewing dat ons asb. nie die waterbottel moet saamneem nie. Dit is seker debatteerbaar of gaste hulle eie vuurhoutjies behoort te bring, maar dis glad nie lekker om te voel asof jy so gewantrou word nie. Ek sou aanneem dat mens nie 'n gastehuis kan bedryf nie, sonder dat daar 'n basiese vertroue is dat mense nie jou goed gaan wegdra nie, so ek wonder bietjie hoekom ons so wantrou is. Na so 'n ondervinding is dit moeilik om die verblyf te geniet, ongeag hoe mooi alles is. Die foto's op die website is ook 'n bietjie verouderd, so dinge lyk nou bietjie anders.

Ernst K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K

Fantastiese plek, baie mooi ligging, baie gerieflik en silwerskoon!

2 River Guest house was ‘n wonderlike en baie gerieflike oornagplek nadat ons deur die Baviaanskloof gery het.

2 River Guest House se terugvoer

Hallo Ernst. Baie dankie vir die goeie kommertaar. Waardeer dit. Groete Amelia

2 River Guest House
Brenda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Ongelooflike uitsig.

Wat 'n ongelooflike uitsig. Met berge en vrugteboorde in die agtergrond. Anelia se hand en hart is so in daai plek. Ek sal môre weer daar oornag. Lieflike mense. Plekkie so netjies.

2 River Guest House se terugvoer

Hi Brenda,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Bly julle het dit geniet.
Groete,
Amelia

2 River Guest House
Paul D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Skoon, gerieflik en vredevol!

Alles baie mooi, netjies, skoon en smaakvol ingerig. Lekker op die plaas! Wonderlike rusplek na op- en afry van Baviaanskloof!

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie Paul.

2 River Guest House
Amelia J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J

Pragtige natuurskoon, knus kothuis en heerlike kuierstoep met mooi uitsig.

Gasvry, mooi natuurskoon.

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie, Amelia. Ons waardeer die goeie kommentaar.

Groete,
Amelia

2 River Guest House
Stephan L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan L

Baie netjiese, ruim akkommodasie en pragtige uitsig en rustig op die plaas.

Baie dankie, ons het lekker gebly. Alles mooi skoon en netjies. Goeie waarde vir geld en rustige atmosfeer.

Jasper K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper K

Beautiful view van die stoep af! Baie pragtig en netjies in die huis.

Ons was 2 couples wat hier geslaap het. Die plaas is baie mooi, met vriendelike personeel. Die huis het alles wat jy sal nodig hê met 'n baie netjiese braai. Al die kamers in die huis is baie mooi opgemaak en gedecorate! Baie goeie waarde vir die prys!

2 River Guest House se terugvoer

Baie dankie!

2 River Guest House
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
William C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C

Clean, neat and good value for money.

The place was spotless clean and everything we needed was easy to find. A walk down to the river is a must when staying here. I will definitely recommend the guest house to anyone I know who goes to visit the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Die plek was silwerskoon en alles wat ons nodig gehad het, was maklik om te vind. 'n Stap af na die rivier is 'n moet wanneer jy hier bly. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel aan enigiemand wat ek weet wie die area gaan besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ignet V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignet V

Heerlik, mooi omgewing, pragtige huisie.

Pragtig, smaakvol gemeubileer. Lekker naby aan die Kougadam.

Johannes M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Die huis was baie skoon en netjies.

Dit was baie lekker om daar te kon bly. Dit was baie skoon en netjies. Ek sal dit beslis kan aanbeveel.

L B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L B

Wonderful guest house, magic location!

We had a lovely stay at 2 Rivier Guest House. I shall recommend it to anyone who wishes to visit Kouga country.

Rosali M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosali M

Rustig, pragtige omgewing met skoon, gerieflike en smaaklike slaapplekkie.

Sien sterre.

Hantie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Rustige en stylvolle verblyf. Netjies en skoon.

Rustige plaasomgewing met baie ruimte. Volledige toegerus. 'n Lugversorger is 'n aanbeveling. Met 'n temperatuur van 40 grade was 'n waaier nie voldoende nie.

Elna B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Enjoyed the stay in a beautiful little cottage and welcomed by very friendly host.

Thank you for your hospitality in the very neat and cosy cottage. Lovely setting.

2 River Guest House se terugvoer

Hi Elna
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete, Amelia Colling.

2 River Guest House
Clynette G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G

Pragtig, skoon, netjies en huislik.

Wat 'n lieflike rusplekkie weg van alles. Dit is 'n opregte moderne plaas. Heerlik gebly en die gasvrou- en gasheer is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel en weer kom!

2 River Guest House se terugvoer

Hi Clynette
Baie dankie dat julle van 2-River Guesthouse se akkommodasie gebruik gemaak het.
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Groete, Amelia Colling.

2 River Guest House
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6872ea07cd516e3e4dfe3538e16ca5cc34cb080c781a2cb314a717baa4f48892d09c78068d40ddf60d674c4c7cf07562cd99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Section 6 of Comdomo Farm Gamtoos River Valley 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.748033333333 24.617959378306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang