Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 River Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Deon S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Clean and friendly location. Great location near Baviaans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

2 River guest lodge was heerlike verblyf op pad na die Baviaanskloof. Die aanwysings na 2 River guest house was baie maklik om te volg. Die area was lieflik stil en die huis pragtig. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Na 'n klein misverstandjie is die ander kamer ook beskikbaar gestel, aangesien ons nie 'n paartjie was wat een bed wou deel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
2 River Guest House
Baie dankie, Lynette. Groete, Amelia

Anso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike, rustige kuier plek. Die huis is ruim, mooi ingerig en het 'n heerlike stoep vir lang rukke se kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mnr Herman D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willemien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Moeite werd om te besoek. Pragtige vallei, gerieflike verblyf, gasvry en rustig. Lieflike vyeboom tussen die sitrusboorde, uitsig oor die berge en swembad om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie aangenaam en vriendelike diens. Geniet die ligging. Een probleem is die gehalte van die drinkwater. Water is bruin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marieke R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Goeie ligging en gerieflik. Alles was netjies en baie smaakvol gedoen en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
2 River Guest House
Baie dankie, ek waardeer dit. Groete, Amelia.

Therina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike oorslaapplek aan die einde van die Baviaanskloof. Ons het baie lekker hier oorgeslaap na 'n lang en stadige toer die hele dag deur die Baviaanskloof. Die plek is netjies, en alles was baie lekker en gemaklik vir ons aand se oorbly. Kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtig, veilig en baie gemaklik. Wonderlike verblyf, baie netjies, sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6872ea07cd516e3e4dfe3538e16ca5cc34cb080c781a2cb314a717baa4f48892d09c78068d40ddf60d674c4c7cf07562cd99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Section 6 of Comdomo Farm Gamtoos River Valley 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.748033333333 24.617959378306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang