Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Seesonnet

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic and relaxing! It was fabulous. Clint is so friendly and kind. Beautiful place, very clean. Right on the beach - brilliant! No trampoline or jungle gym, but it did not stop my kids from having a blast! The pool was super clean. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clint was a great host. Clean, comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Depashen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable. Excellent. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal beslis weer gaan, 10 sterre vir 2 Seesonnet. Baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Op die strand en 'n swembad op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Beslis baie goeie waarde vir geld. Ons het die tyd daar baie geniet. Ons verblyf was baie aangenaam. Die hoofslaapkamer is bitter klein, maar gerieflik. Daar is 'n Weber braai op die perseel, ongelukkig geen voorsiening vir die as na jy klaar gebraai het nie. Daar is ook ongelukkig geen aanduiding waar om die vullisdrom leeg te maak wanneer vol nie. Dis gerieflik naby aan die strand en daar is 'n swembad reg voor die woonstel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Vreeslike lekker vakansieverblyf. Baie lekker plekkie, naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c407cc867ee7fea0a9586b83bd53a08267e46bf2dfadb839f3a9f3b2c42ec6b0f3a7abfaf96a5f6ddae338eb6ca0004e3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.275813615493 30.759062651788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang