Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Seesonnet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het elke oomblik geniet, sal enige tyd weer daar bly en beveel die plekke ten volle. 100% tevredeheid met die netheid, gasvryheid, ligging en veiligheid. Ons het met gemak gebly en die see uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ontspanne, gerieflik, 5 ster klas verblyf. Verblyf was bo verwagting uitstekend. Ligging van huis was die beste ons nog teen die Suid-Kus gehad het. Groot dank aan Ilse vir jou hulp met bespreking en 'n besondere dank aan ons gasheer, vir 'n gerieflike, skoon, asook vir die ekstras soos bv. wasgoed was/droog, ekstra handdoeke, wat so waardeer was. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit was amazing, ek wou nie terug huis toe nie. Ek moet regtig sê dit was een van my lekkerste see naweke gewees - Clint is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal enige iemand aanraai om Seesonnet nommer 2 te gebruik vir 'n wegbreek - Dit was skoon en netjies, daar was niks kort nie en ook niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die uitsig was baie mooi, die strand is letterlik 'n klipgooi ver. Dit was baie lekker en rustig gewees en die plek was baie netjies en diervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic and relaxing! It was fabulous. Clint is so friendly and kind. Beautiful place, very clean. Right on the beach - brilliant! No trampoline or jungle gym, but it did not stop my kids from having a blast! The pool was super clean. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clint was a great host. Clean, comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Depashen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable. Excellent. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal beslis weer gaan, 10 sterre vir 2 Seesonnet. Baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Op die strand en 'n swembad op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c407cc867ee7fea0a9586b83bd53a08267e46bf2dfadb839f3a9f3b2c42ec6b0f3a7abfaf96a5f6ddae338eb6ca0004e3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 1 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.275813615493 30.759062651788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang