Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 The Fountains

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 065 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 The Fountains is 'n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorghuis, geleë in die veilige The Fountains-kompleks van net 2 huise, in Umhlanga Rocks naby verskeie winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n omheinde vermaakstoep. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware in. Die sitkamer beskik oor 'n ingeboude kroeg en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die sitkamer lei na die onderdakstoep met sitplek, en 'n etenstafel en stoele. Die huis het ook 'n lieflike tuin en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Chartwell-rylaan 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 065
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 065
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 25, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f7fe3180ccbe3c0110f47b3afd35ece5475c81cf7962f7f5084f3c975472d2dba3bb38d99b2c9cc91de00799396fb215f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 065 per nag (plek vir 6) 25 Chartwell Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728998329178 31.083304063824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang