Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lianne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stunning views with friendly hosts. Beautiful home with the most amazing views of Table Mountain. Hosts are very accommodating and friendly. A real pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shiraz
2 White Waters
Hi Lianne Hope you are well. Thanks for the great review. Kind regards, Shiraz

Jannie B
1 nag
5.0
Nov 2024

Jou tuiste met Tafelberg op jou voorstoep. Vir seker dié plek om te bly. Skoon, netjies en ook veilige parkering. Die uitsig oor Tafelberg & Robben Eiland is prentjie mooi. Die eienaars is uiters aangenaam, hulle weet wat die woord "gasvryheid" beteken. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Professioneel, privaat en perfek vir wat ek nodig gehad het. Ek het heerlik gebly en die gasheer het uit sy pad gegaan om na my om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goed. Uitstekend - vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sjoe, dit wat regtig so so lekker om daar te oornag! Wat 'n ongelooflike stunning plek om bly! Die view is asemrowend en die eenheid is vreeslik mooi en netjies! En om nie eens van die gasvryheid af te praat nie! Hulle het uit hul pad gegaan om ons so spesiaal en welkom te laat voel! Baie dankie daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig. Uitsig was asemrowend. Dit is egter binne in die gasheer se huis. Privaatheid was nie so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shiraz
2 White Waters
Hi Carina Hoop dit gaan goed met julle. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Shiraz

Marthelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Baie dankie vir die ongelooflike verblyf en ook julle gasvryheid. Die uitsig van Tafelberg is die perfekte manier om jou dag mee te begin. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die uitsig oor Tafelberg en die see is onvergeetlik. Pragtige eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese moderne eenheid. Skoon, alles werk! Goeie ligging in Blouberg, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Home away from home! Amazing! Ons het baie lekker gebly. Plek is baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang deur Shiraz. Hy was altyd daar om te help met die mooiste glimlag. Hulle het 'n pragtige huislike plek met pragtige uitsig en baie veilige parkering. Die badkamer het 'n lekker stort en 'n lieflike bad en is toegerus met die lekkerste badgoed. Die kombuisgedeelte in die kamer het lekker cappuccinos/koffies/tee/melk. Na 'n langpad op ons motorfiets was dit 'n super groot sal vir seker weer by hulle gaan kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb55f5d89ec5cc4a3e5bc4a3a3d3ff676dbc5ba60fb9cd598aa580c587ba6a9270af58984f7465b4a9be226a79d393087b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang