Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir 2 White Waters
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annalize N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize N

Sjoe, dit wat regtig so so lekker om daar te oornag!

Wat 'n ongelooflike stunning plek om bly! Die view is asemrowend en die eenheid is vreeslik mooi en netjies! En om nie eens van die gasvryheid af te praat nie! Hulle het uit hul pad gegaan om ons so spesiaal en welkom te laat voel! Baie dankie daarvoor!

Carina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Mooi uitsig.

Uitsig was asemrowend. Dit is egter binne in die gasheer se huis. Privaatheid was nie so lekker.

2 White Waters se terugvoer

Hi Carina

Hoop dit gaan goed met julle. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete
Shiraz

2 White Waters
Marthelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthelie V

Onvergeetlik.

Baie dankie vir die ongelooflike verblyf en ook julle gasvryheid. Die uitsig van Tafelberg is die perfekte manier om jou dag mee te begin. Ons sal beslis terug wees.

Coleen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen S

Die uitsig oor Tafelberg en die see is onvergeetlik.

Pragtige eenheid!

Lourentia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Fantastiese moderne eenheid. Skoon, alles werk!

Goeie ligging in Blouberg, vriendelike gasheer.

Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Home away from home! Amazing!

Ons het baie lekker gebly. Plek is baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang deur Shiraz. Hy was altyd daar om te help met die mooiste glimlag. Hulle het 'n pragtige huislike plek met pragtige uitsig en baie veilige parkering. Die badkamer het 'n lekker stort en 'n lieflike bad en is toegerus met die lekkerste badgoed. Die kombuisgedeelte in die kamer het lekker cappuccinos/koffies/tee/melk. Na 'n langpad op ons motorfiets was dit 'n super groot sal vir seker weer by hulle gaan kuier. Baie dankie!

Nicolaas Marthinus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas Marthinus P

Rustig en lekker.

Baie lekker gebly, gerieflike akkommodasie, mooi uitsig en naby eetplekke en strand. Kan dalk meer privaat gemaak word, soos 'n afskorting/deur tussen eienaars en gaste eenheid.

Riana L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Baie lekker gebly by Marius & Shiraz.

Wow! Die "view" is pragtig. Marius & Shiraz is vriendelik, behulpsaam en regtig net 'n plesier om te wees. Hulle het ons so gemaklik en tuis laat voel. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Die geriewe is netjies en skoon. Ons het ons tydjie geniet by hulle.

Johan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker plek met vriendelike diens.

Die plek is goed geleë en die kliëntediens was uitstekend.

Christine D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D

Baie lekker.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly, waarde vir geld met 'n baie mooi uitsig.

Alletta W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alletta W

Baie skoon netjies verblyf. Was baie vriendelik ontvang.

Baie mooi verblyf!

Werner B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Classy, comforting, healing.

Marius and Shiraz are great hosts and I would love to stay there again.

Dorette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Lekker, rustig, goed vir die siel!

Shiraz en Marius is uitstaande gashere. Hulle het ons welkom laat voel van die eerste oomblik af. Selfs toegelaat dat ons vroeër inboek wat 'n bonus was.

2 White Waters se terugvoer

Hi Dorette

Hoop dit gaan goed.
Dankie vir die fantastiese resensie.
Bly julle het lekker gekuier.
Hoopelik sien ons julle gou weer.

Groete
Shiraz en Marius

2 White Waters
Ingrid B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Een nag of bly. Naby aan die strand.

Pragtige uitsig. Gasheer is baie vriendelik en tegemoetkomend. Lieflike kamer.

Madie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E

Puik en gasvryheid uit die boonste rakke.

Die blyplek kan vir seker by baie aanbeveel word, en die gasheer mag maar 'n gastehuis bestuur. Dankie, ons het lekker gebly! Sal vir seker weer daar oorbly.

Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie netjies en skoon.

Pragtig geleë met 'n asemrowende uitsig. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het en vriendelike diens. Ek sal die plek beslis aanbeveel vir enige iemand wat Kaapstad besoek.

2 White Waters se terugvoer

Hi Francois

Hoop dit gaan goed met julle.

Dankie vir die wonderlike resensie

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Shiraz

2 White Waters
Kelli Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelli Z

Such a well kept home, amazing hosts! Gorgeous view! Would love to go again.

Beautiful home. Such a well-kept home, with amazing hosts! Gorgeous view! Would love to go again. Thanks to amazing hosts.

2 White Waters se terugvoer

Hi Kelli

Hope you guys are well.

Thanks for the great review.

Hope to see you in the near future.

Kind regards
Shiraz

2 White Waters
Cobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Pragtige uitsig.

Vriendelik ontvang en behulpsaam. Mooi uitsig.

Eric S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

5-Ster, eersteklas.

Hierdie akkommodasie is absoluut 'n juweel. Ons is met gasvryhied ontvang en kan die plek vir enigiemand aanbeveel.

Marius B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitstekend.

Warm mense wat jou op hul hande dra. Heerlik gebly met 'n mooi uitsig.

2 White Waters se terugvoer

Hi Marius
Hoop dit gaan goed met julle
Dankie vir die review.
Groete aan Juanita
Shiraz en Marius

2 White Waters
Andre E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Awesome.

Plek is skoon. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Awesome ligging.

2 White Waters se terugvoer

Hi Andre
Hoop dit gaan goed met julle.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete aan almal
Shiraz

2 White Waters
Wilmayne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmayne V

Girls' weekend.

Wat 'n fantastiese plek met die mooiste uitsig oor die see en die berg. Die gashere was ongelooflik gewees en die plek is pragtig toegerus. Dankie dat julle bygedra het tot 'n wonderlike naweek saam met vriendinne in die Kaap. Ons sal vir seker weer kom kuier.

2 White Waters se terugvoer

Hi WIlmayne

Bly die dames het geniet.

Groete aan almal en sien julle weer.

Groete
Shiraz en Marius

2 White Waters
Marie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Fantasties.

Gasvry gasheer, als 100%.

2 White Waters se terugvoer

Hi Marie
Hoop dit gaan goed.
Dankie. Bly jy't geniet
Groete
Shiraz

2 White Waters
Nicolene T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig.

Gashere is baie tegemoetkomend, kamer was netjies. Sal aanbeveel.

Elizna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Wonderlike uitsig met wonderlike diens.

Ons was hartlik ontvang met baie goeie/warm gasvryheid. Uitsig is fantasties met baie mooi kamers. Sal dit enige dag aanbeveel.

Liane F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane F

Baie lekker gebly.

Kan aanbeveel. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Nicolaas P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas P

Was uitstekend. Sou langer wou bly, maar partykeer gebeur die lewe. Raai dit vir enige iemand aan. Sien my weer as ons Kaap toe gaan.

Baie gasvry, behulpsaam en dit is naby die see.

Kim L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Pleasant and owner very helpful.

Was a bit surprised that the room nor cups etc. were cleaned.

Stephan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S

Oulike plek. Pragtige kamer. Deel van die eienaar se huis.

Dit is 'n oulike oornag fasiliteit. Dit is egter deel van die eienaar se huis, dus sal ek dit aanbeveel vir kort tydperke. Langer vakansies sal 'n mens meer privaatheid verkies.

Arthur M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur M

Very friendly hosts and welcoming.

The hosts were very welcoming and we could ask them anything if we needed something.

Zurietta P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zurietta P

Aangenaam.

Ek het te laat gesien dat geen kinders word toegelaat nie. Definitief nie kindervriendelik nie. Privaatheid nie heeltemal nie, bly direk bo die gasheer, heeltyd bewus dat jy moontlik kan pla. Weet nie of ons misgekyk het nie, maar die badkamer se skakelaar is in hoofslaapkamer, dus moet jy jou gaste pla om badkamerlig aan te sit. Verder geen klagtes nie, bitter mooi view.

Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uys B

Baie lekker met die mooiste uitsig.

Baie vriendellike gashere en sommer vriende met hulle geword. Altyd vriendellik en hulpvaardig.

Mariska H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Fantasties en ontspannend.

Mal oor die plekkie, eienaars en die uitsig oor die see. Sal definitief weer kom kuier.

2 White Waters se terugvoer

Hi Mariska
Hoop dit gaan goed met julle.
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Bly veilig en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Shiraz en Marius.

2 White Waters
Yolande A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A

Uitstekend!

Was 'n baie lekker kuier. Diens uitmuntend. Baie dankie Shiraz en Marius. Baie stil en rustige plekkie. Mooi uitsig.

2 White Waters se terugvoer

Hi Yolande.
Thanks for the great review.
Glad you guys enjoyed.
Warm regards,
Shiraz and Marius

2 White Waters
Niklaas T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas T

Fantasties. Asemrowend en beslis 'n wenner.

Die eienaars is die twee lieflikste mense. Ons met soveel baie liefde ontvang, sal beslis aanbeveel en ek sal weer teruggaan.

2 White Waters se terugvoer

Hi Niklaas en Audrey.
Dit was ons plesier om julle hier te huisves.
Mooi bly en sien julle binnekort

Groete
Shiraz en Marius

2 White Waters
Naomi C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Die gashere, Marius en Shiraz, laat jou onmiddelik tuis en welkom voel en hulle sorg so mooi!

Ons kamer was goed toegerus en netjies met aankoms. Daar is voorsiening gemaak vir alles wat mens nodig het om gemaklik te woon. Die uitsig is lieflik - wens net ons kon meer op die balkon sit en geniet! Marius en Shiraz is die perfekte gashere! Ons sal beslis weer hier bespreek vir 'n volgende kuier.

2 White Waters se terugvoer

Hi Naomi
Dankie vir die lovely review. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Bly vielig en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Shiraz en Marius

2 White Waters
Chrissie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V

Fantastiese gashere! Stunning view! Perfek geleë.

Sien sterre.

Bernardus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardus D

Wonderlike verblyf.

Mooi, skoon kamer. Luuks en modern. Het lekker oornag. Sal aanbeveel en weer daar bly.

2 White Waters se terugvoer

Hi Bernardus

Thanks the great review
Glad you guys enjoyed
See you in the near future

Kind regards
Shiraz

2 White Waters
Annestacia L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestacia L

Calming.

This was a very calming and relaxing experiences. Waking up to the sound of the ocean is priceless.

2 White Waters se terugvoer

Hi Annestacia,

Thank you for the great review. We're glad you relaxed and enjoyed it. Hopefully see you in the near future.

Kind regards,
Shiraz and Marius

2 White Waters
Sandra L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Onvergeetlike! Bo verwagting!

Dit was die beste twee dae van 2022! Die uitsig is asemrowend, die gashere is absolute 'darlings'. Hulle het ons op die hande gedra en geen versoek was te groot of te veel vir hulle nie.

Isobel W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel W

Rustig en spesiaal.

Baie goeie ontvangs en pragtige see-uitsig. Loopafstand van see.

2 White Waters se terugvoer

Hi isobel
Hope you're well
Thanks for the review
Kind regards
Shiraz

2 White Waters
Marnus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus P

Very nice place.

The view and comfort was very enjoyable.

Marlene M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Ongelooflike vriendelike diens met ontvangs gehad en pragtige uitsig.

Shiraz was ongelooflik hulpvaardig gewees en vriendelik. Maruis se koffie die volgende oggend was ’n wenner gewees en hul het my regtig tuis laat voel. Die aller mooiste see-uitsig gehad en sal dit vir enigiemand aanbeveel.

2 White Waters se terugvoer

Hi Thurlo,
Thanks so much for the review. Happy that you guys felt at home.
Hope to see you guys again soon.
Have an awesome day.
Warm regards,
Shiraz

2 White Waters
Gerty V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty V

Beste uitsig met vriendelikste gashere!

Die plek is pragtig met 'n asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg. Die gashere was so vriendelik en die plekkie was skoon en ontspannend. Ek sal graag weer daar oorbly en mense daarna verwys.

2 White Waters se terugvoer

Hi Gerty

Hope you're well.

Thank you for staying with us and appreciate your fantastic review. We look forward to hosting you again.

Kind regards,
Shiraz

2 White Waters
Hendriline H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriline H

Dis 'n pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was skoon, netjies en regtig aangenaam vir 'n vakansie. Ons sal definitief weer daar tuis gaan.

2 White Waters se terugvoer

Hi Hendriline,
Thank you for the review. Glad you guys enjoyed your stay.
Stay safe and regards to your family.
Shiraz.

2 White Waters
Keith D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D

Pretty awesome!

If you want peace and quiet, this is the place to be.

Nono L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nono L

Excellent.

It was amazing and the owners helped us a lot.

Llewellyn B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn B

Baie aangename gashere en die ligging van die eenheid is perfek met pragtige uitsig, mens voel veilig en tuis, sal enige tyd weer bespreek.

Die eenheid het asemrowende uitsigte en is netjies en skoon. Dis die perfekte plek vir paartjies om 'n rustige tyd saam te geniet maar ook perfek vir 'n groter gesin. Beveel dit hoogs aan en die prys is goed.

2 White Waters se terugvoer

Hi Llewellyn,
Hope you guys are well.
Thank you for the review.
Kind regards,
Shiraz

2 White Waters
Deon C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Uitstekende ontvangs en gasvryheid, goeie fasiliteite ons sal definitief weer hiernatoe kom.

Wonderlike uitsig oor Tafelberg en die see, naby die see en restaurante.

2 White Waters se terugvoer

Hi Deon and Thea
Thanks for the great review.
We had a fantastic time hosting you guys.
See you soon.
Warm regards
Shiraz

2 White Waters
Norma-jean S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma-jean S

Fantasties, baie vriendelik, netjies en gasvry.

Sal vir seker weer gaan.

2 White Waters se terugvoer

Hi Norma-jean

Hope you're well.

It was our pleasure hosting you guys and hope to see you in the near future.

Kind regards
Shiraz

2 White Waters
Mpho O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho O

The best hosts in Blouberg!

We had an amazing stay, the views are absolutely breathtaking!! The hosts made us feel comfortable, at home and were so welcoming. It felt like the house was ours! The pool and braai facilities are just perfect, not to mention the bedrooms. We also spent hours on the balcony watching the ocean, and waking up to the sound of the ocean is bliss! Thank you very much Shiraz and Marius, we will most definitely return!

2 White Waters se terugvoer

Hi Sunelle, hope you guys are well. It was our absolute pleasure hosting you guys and thankful we made your stay a pleasure. We look forward to seeing you guys again soon. Regards to the guys. Warm regards, Shiraz and Marius.

2 White Waters
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mirna P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna P

Shiraz en Marius het ons vakansie vreeslik lekker gemaak ons kon nie vir beter vra nie! Die diens was uitmuntend en die plek is heeltyd netjies en aan die kant jy hoor heeltyd die see en dit is baie privaat ook ons het regtig so lekker gekuier en gaan beslis weer terug! Ons beveel dit hoogs aan.

Bloubergstrand is pragtig en jy is reg in die middel van alles by 2 White Waters. Daar is baie om te doen en Shiraz het heeltyd gehelp met voorstelle van plekkies om te besoek.

2 White Waters se terugvoer

Hi Mirna en Riaan.

THANKS for the great review, We really enjoyed having you guys here and it was an absolute pleasure and happy that we made you feel at home. We look forward to seeing you guys again and hope you enjoy the upcoming holidays and a lovely Christmas.
Warm regards

2 White Waters
Yolande D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Warm ontvangs - gasvrye diens.

Uitstekende ligging, puik diens, baie veilig.

2 White Waters se terugvoer

Hi Daan,
We enjoyed having you guys stay with us. Thanks again and hope to see you in the near future.

2 White Waters
Brandon P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon P

Stay was enjoyable.

Our privacy was restricted as the housekeeper and his partner shared the entertainment and kitchen space with us. I was slightly misled by the marketing strategy used prior to selecting this place for our weekend getaway. In terms of the wording, I was not aware that the house keeper and his partner was sharing the unit with us because the advert said that the house keeper and his partner "stayed in the complex" as opposed to saying "stayed in the unit " and shared of the amenities inside.

2 White Waters se terugvoer

Hi Brendon.

Thanks for the feedback and we will definitely review our marketing strategy.

Regards
Shiraz

2 White Waters
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb55f5d89ec5cc4a3e5bc4a3a3d3ff676dbc5ba60fb9cd598aa580c587ba6a9270af58984f7465b4a9be226a79d393087b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang