Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annalize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sjoe, dit wat regtig so so lekker om daar te oornag! Wat 'n ongelooflike stunning plek om bly! Die view is asemrowend en die eenheid is vreeslik mooi en netjies! En om nie eens van die gasvryheid af te praat nie! Hulle het uit hul pad gegaan om ons so spesiaal en welkom te laat voel! Baie dankie daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig. Uitsig was asemrowend. Dit is egter binne in die gasheer se huis. Privaatheid was nie so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shiraz
2 White Waters
Hi Carina Hoop dit gaan goed met julle. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Shiraz

Marthelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Baie dankie vir die ongelooflike verblyf en ook julle gasvryheid. Die uitsig van Tafelberg is die perfekte manier om jou dag mee te begin. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die uitsig oor Tafelberg en die see is onvergeetlik. Pragtige eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese moderne eenheid. Skoon, alles werk! Goeie ligging in Blouberg, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Home away from home! Amazing! Ons het baie lekker gebly. Plek is baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang deur Shiraz. Hy was altyd daar om te help met die mooiste glimlag. Hulle het 'n pragtige huislike plek met pragtige uitsig en baie veilige parkering. Die badkamer het 'n lekker stort en 'n lieflike bad en is toegerus met die lekkerste badgoed. Die kombuisgedeelte in die kamer het lekker cappuccinos/koffies/tee/melk. Na 'n langpad op ons motorfiets was dit 'n super groot sal vir seker weer by hulle gaan kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Marthinus P
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig en lekker. Baie lekker gebly, gerieflike akkommodasie, mooi uitsig en naby eetplekke en strand. Kan dalk meer privaat gemaak word, soos 'n afskorting/deur tussen eienaars en gaste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly by Marius & Shiraz. Wow! Die "view" is pragtig. Marius & Shiraz is vriendelik, behulpsaam en regtig net 'n plesier om te wees. Hulle het ons so gemaklik en tuis laat voel. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Die geriewe is netjies en skoon. Ons het ons tydjie geniet by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker plek met vriendelike diens. Die plek is goed geleë en die kliëntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie lekker. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly, waarde vir geld met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb55f5d89ec5cc4a3e5bc4a3a3d3ff676dbc5ba60fb9cd598aa580c587ba6a9270af58984f7465b4a9be226a79d393087b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang