Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 White Waters is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, net 200 m van die see af. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Leeukop in die agtergrond en Robbeneiland oor die baai.

Daar is 2 suites. Die Dolphin Executive Suite op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid front na die see en het 'n stoep. Daar is ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie.

Die Sunset en suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die eiendom word met die gasheer en sy lewensmaat gedeel. Daar woon ook 'n rits voëlspesies en 'n muishond-gesin op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annalize N
Saam met lewensmaat
5.0
Sjoe, dit wat regtig so so lekker om daar te oornag! Wat 'n ongelooflike stunning plek om bly! Die view is asemrowend en die eenheid is vreeslik mooi ...
Sien meer
Mei 2024
Carina P
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig. Uitsig was asemrowend. Dit is egter binne in die gasheer se huis. Privaatheid was nie so lekker.
Apr 2024
Marthelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Baie dankie vir die ongelooflike verblyf en ook julle gasvryheid. Die uitsig van Tafelberg is die perfekte manier om jou dag mee te begi...
Sien meer
Apr 2024
Coleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig oor Tafelberg en die see is onvergeetlik. Pragtige eenheid!
Apr 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese moderne eenheid. Skoon, alles werk! Goeie ligging in Blouberg, vriendelike gasheer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 White Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb55f5d89ec5cc4a3e5bc4a3a3d3ff676dbc5ba60fb9cd598aa580c587ba6a9270af58984f7465b4a9be226a79d393087b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang