Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 @ Octopus

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nomfundo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

It was beyond my expectations, extremely grateful. Clean and comfortable. I was so relieved to find accommodation that was exactly what was shown in the pictures. The owner was extremely friendly and welcoming. A perfect home away from home. The kids loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Home away from home. My husband and his friends had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Excellent. The place is excellent, being at home away from home. You find everything that you need in that house. Very safe and beautifully furnished, with everything you could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Sal definitief weer daar bly. Baie lekker plek, skoon, ruim en lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyabonga M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

We had an excellent stay. Great stay indeed. It looks better than the pictures. The host was kind and willing to help with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
20 @ Octopus
Thank you Siyabonga, hope to see you again soon.

Sarah J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

We really enjoyed staying at 20@Ocopus. We got such a warm welcome from Johanna she is amazing. The house is so big and beautiful and fully equipped. We will definitely go back and stay there. The area is quiet and not far from the beach. Totally enjoyed our stay and we will definitely go back for another holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narissa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beste waarde vir geld en 'n pragtige huis. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis was skoon en baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Pragtige ruim kamers met 'n lekker kuierplek buite. Dit het gevoel soos ons huis weg van die huis af. Ons gesin sal dit definitief aanbeveel en sal ook beslis weer daar bly wanneer ons in richardbaai is. Ons gasvrou Johanna het ons van die eerste minuut baie welkom laat voel. En was dadelik beskikbaar wanneer ons iets nodig gehad het. Geen teleurstelling nie. Alles was soos op die foto's en beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
20 @ Octopus
Baie dankie Narissa en gesin, dat jul by 20@Octopus oorgebly het. Dit was 'n plesier om jul te huisves en jul is enige tyd weer welkom.

Tanya F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Home away from home. Will recommend it to anyone and will definitely be staying there again on our next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
20 @ Octopus
Glad you enjoyed your stay. You are most welcome to visit again.

Wynand K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Defnitief die waarde vir jou geld. Veilige, skoon en privaat plek. Beslis die moeite werd om vir 'n paar dae te gaan bly met vakansie. Elke sent spandeer was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
20 @ Octopus
Was 'n groot plesier om jul te huisves Wynand. Hoop ons sien julle gou weer.

Herman T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie mooi en is waarde vir geld. Dit is in 'n veilige en stil area. Baie mooi huis met als wat jy nodig het. Sal enige tyd terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
20 @ Octopus
Dankie Herman. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Octopus Arm 20, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa145bee52e1e0e606672d1d68e2fc34290b4a37a77574cae0b0acfd2ad53c11cf69f875b4d353a383a4890e7515427fbd05e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 20 Octopus Arm Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7837194 32.1110595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang