Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Bronze Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir 20 Bronze Bay
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Rolien W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien W

Gerieflik.

Lieflike uitsig, loopafstand van alles.

Karmen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karmen B

Aircon grootste teleurstelling. Aircon werk nie lekker nie. Dit kort 'n groot diens.

Die toiletbakdeksel was nie op die een toilet nie. Die stofsuier is vuil en uitgebrand. Die stoepskuifdeur is moeilik om oop en toe te maak. Moes toiletpapier gaan koop. Geen kode is verskaf aan ons om die strandhek oop te maak nie. Die garage is vol goed gepak en parkering is 'n probleem. Greg was vaag oor waar ons die woonstelsleutel kon kry. Geen afdak op die stoep, al wys die fotos daar is 'n afdak.

Doug D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Doug D

Sien sterre

Sien sterre

Magashree R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magashree R

Loved the place.

Excellent location, easy access to all amenities. Beautiful accommodation.

Magdalena B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena B

Pragtige uitsig!

Greg, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is stylvol en net die beste handelsname van ketel tot wasmasjien is daar vir gerief. Enigste negatief - in seisoen is parkering 'n probleem.

Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan S

Veilig en goed geleë.

Baie lekker eenheid reg op die see, maar alhoewel die eenheid goed gemeubuleerd is, kort die eenheid onderhoud.

Chrisna D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna D

Baie rustig en gerieflik.

Sal wel teen die prys per nag 'n tuimeldroër aanbeveel aangesien wasgoed nie droog word op koeler dae nie. Geen wasgoedrak beskikbaar in eenheid. Parkering is 'n groot probleem aangesien daar nie parkering toegeken is aan die eenheid nie. As jy iewers gaan vir die dag en terugkom was daar bykans elke keer nie parkering binne beskikbaar nie en moet jy jou motor in die straat parkeer. Hieraan moet beslis aandag gegee word

Leonard H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard H

Baie oulike plekkie teenaan die see!

Die woonstel is baie netjies en die ligging is perfek! Die kombuis kan beter toegerus word, daar is minimale messe, vurke, borde, potte ens. Verder was dit 'n onvergeetlike vakansie en ek sal dit vir enigiemand aanraai.

Morkel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Morkel B

Die is 'n baie lekker woonstel.

Baie gerieflik, goeie ligging, goed toegerus en persoonlike aandag word gegee. Ongelukkig is parkering by Bronze Bay 'n baie groot probleem. Ek moes meer as een maal tot snags laat wag vir 'n parkeerspasie binne die kompleks. Dit was ongerieflik en het ons vakansie minder lekker gemaak. Dit sal maak dat ek nie weer daar aangaan nie.

Bernice S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Perfekte plek vir 'n vakansie.

Ons het baie lekker gebly in 20 Bronze Bay. Die eenheid is baie mooi, skoon, netjies en perfek geleë. Ons sal dit beslis weer besoek.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEnUBePwKQETfJgUWrHaKFEFdpvh3dVOuDfcC7Eh8XgB6A5x1U6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 52 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang