Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Bronze Bay

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Rolien W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2023

Gerieflik. Lieflike uitsig, loopafstand van alles.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karmen B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2023

Aircon grootste teleurstelling. Aircon werk nie lekker nie. Dit kort 'n groot diens. Die toiletbakdeksel was nie op die een toilet nie. Die stofsuier is vuil en uitgebrand. Die stoepskuifdeur is moeilik om oop en toe te maak. Moes toiletpapier gaan koop. Geen kode is verskaf aan ons om die strandhek oop te maak nie. Die garage is vol goed gepak en parkering is 'n probleem. Greg was vaag oor waar ons die woonstelsleutel kon kry. Geen afdak op die stoep, al wys die fotos daar is 'n afdak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Doug D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2023

Sien sterre Sien sterre

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Magashree R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Loved the place. Excellent location, easy access to all amenities. Beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Pragtige uitsig! Greg, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is stylvol en net die beste handelsname van ketel tot wasmasjien is daar vir gerief. Enigste negatief - in seisoen is parkering 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Veilig en goed geleë. Baie lekker eenheid reg op die see, maar alhoewel die eenheid goed gemeubuleerd is, kort die eenheid onderhoud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Baie rustig en gerieflik. Sal wel teen die prys per nag 'n tuimeldroër aanbeveel aangesien wasgoed nie droog word op koeler dae nie. Geen wasgoedrak beskikbaar in eenheid. Parkering is 'n groot probleem aangesien daar nie parkering toegeken is aan die eenheid nie. As jy iewers gaan vir die dag en terugkom was daar bykans elke keer nie parkering binne beskikbaar nie en moet jy jou motor in die straat parkeer. Hieraan moet beslis aandag gegee word

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Baie oulike plekkie teenaan die see! Die woonstel is baie netjies en die ligging is perfek! Die kombuis kan beter toegerus word, daar is minimale messe, vurke, borde, potte ens. Verder was dit 'n onvergeetlike vakansie en ek sal dit vir enigiemand aanraai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morkel B
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Mrt 2018

Die is 'n baie lekker woonstel. Baie gerieflik, goeie ligging, goed toegerus en persoonlike aandag word gegee. Ongelukkig is parkering by Bronze Bay 'n baie groot probleem. Ek moes meer as een maal tot snags laat wag vir 'n parkeerspasie binne die kompleks. Dit was ongerieflik en het ons vakansie minder lekker gemaak. Dit sal maak dat ek nie weer daar aangaan nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Bernice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Perfekte plek vir 'n vakansie. Ons het baie lekker gebly in 20 Bronze Bay. Die eenheid is baie mooi, skoon, netjies en perfek geleë. Ons sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEnUBePwKQETfJgUWrHaKFEFdpvh3dVOuDfcC7Eh8XgB6A5x1U6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 52 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang