Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Cedarberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Portswood-weg 12, 20 Cedarberg, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

20 Cedarberg is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met boheemse tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of toeriste wat die pragtige Moederstad en alles wat dit bied wil verken.

Hierdie smaakvol versierde woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n oulike balkon met see-uitsigte in die verte en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die Seepunt-promenade en talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Upper Portswood-weg 12, 20 Cedarberg, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Cedarberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Portswood-weg 12, 20 Cedarberg, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca6fe7f4da01a7e31c4e9855dacf4005e012da1700f70b7de36a62754b68326585418599a040024fa68f3183ffbd7171c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 12 Upper Portswood Road 20 Cedarberg 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.910405301065 18.410992031387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang