Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 La Palma Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 26 Sep 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 20, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 La Palma Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Diazstrand, Mosselbaai, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders wat 'n kuswegbreek soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n balkon met 'n etenstafel en binnebraai-area. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Daar is 24 uur-sekuriteit in die kompleks, veilige parkeerplek, en gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks. Dit is 'n swemstrand sonder klippe,

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rishal S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful short stay at 20 La Palma Villa! My wife and I loved our short stay at 20 La Palma Villa. We found everything to our satisfac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Christa K
5.0
Baie gerieflik, goeie ligging en eienaars en agent baie behulpsaam. Die ligging is baie lekker stapafstand na die strand en binne 'n paar minute se ry...
Sien meer
Feb 2025
Patrick J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome en onvergeetlik. Dit was 'n uitstekende en ongelooflike tydperk gewees. Die akkommodasie was uitstekend en gerieflik.
Jan 2025
Celeste N
Gesin met tieners
5.0
Ons verwagtinge is oorgref en ons het die beste plek ontdek. Beste plek en op die strand. Alles is so mooi en goed, en die agent is super behulpsaam.
Nov 2024
F. B
Gesin met tieners
4.8
Heerlik gebly. Baie netjies, rustig, veilig, op die strand en naby waterpark. Agent was altyd beskikbaar en baie behulpsaam.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Beach East Boulevard, La Palma Villas 20, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 La Palma Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 20, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa282f9a36253535cf3241422efd82440988140203edd1f7b6c12c81a75fada88d1c7e5f002b0880b2d302d71635331d7cca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard 20 La Palma Villas 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.157315365698 22.109073473541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang