Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 20, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

20 Milkwood is 'n huis op die Zimbali Coastal Estate wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die landgoed.

Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Drie badkamers het 'n bad en 'n stort en die vierde een het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eilandtoonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea waar daar genoeg sitplek is en die sitarea wat gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv het.

Buite is daar 'n houtdek met gemaklike meubels en braaigeriewe, asook 'n swembad. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis en op nog 2 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Milkwood 20, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 20, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcea12bb88552d02e2a03899a3441e0e9f4df712f4902aeac19bc20951cb4d30a43aa023ed865561ec6266ca7506e66f5cb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) 20 Milkwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5563325 31.1991228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang