Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 on 4th

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir 20 on 4th
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Uitstekend en luuks.

Dit is baie netjies en skoon en die ontvangs en ontbyt is van hoogstaande gehalte. Hierdie is 'n uitstaande gastehuis waar ons die eerste keer in Rustenburg kon tuisgegaan het en sal altyd wil tuisgaan as dit moontlik is. Sou tien sterre gegee het as ek kon.

Louwrinda J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrinda J

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net vir een aand was. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was perfek.

Sophie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie O

Superb.

Well received, well rested. The best.

Josias Jacobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias Jacobus B

Excellent! Luxury! Comfort!

5 stars. Would give 10 stars if possible!

20 on 4th se terugvoer

Thank you for your lovely review. We appreciate guests like you and we look forward to welcoming you back!

20 on 4th
Antoinette W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette W

Vriendelike ontvangs en skoon kamers.

Dit was baie netjies en die kamers was skoon. Ons is vriendelik ontvang. Dit was net vol bespreek en dan is die spasie tussen almal wat daar bly bietjie te knap.

Carel E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel E

Ba8e lekker, veilg en toeganklik.

Kns het lekker gebly dankie. Netjie maklik om te kry naby aan mall. Baie skoon en netjies en ook n veilige area. Mense het ons vriendelik ontvang.

Christine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Great stay.

The room at 20 on 4th was really comfortable and very tidy. Cathy was always helpful and served a great breakfast. The parking area is safe. Highly recommended.

Lentikile Johannes K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lentikile Johannes K

Enjoyed staying at that place.

Food was delicious. Service was the best.

Gomolemo B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomolemo B

Fantastic and excellent stay, enjoyed myself very much, thank you.

I will definitely recommend more people to visit and I will definitely come back when I am in Rustenburg.

Ester K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K

Huislike atmosfeer. Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Geen lawaai, baie rustig. Netjiese en skoon kamer. Baie dankie.

Hettie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie V

Vriendelike gasvrou. Netjiese kamer. Skoon huis. Heerlike ontbyt.

Ons is hartlik ontvang en kon ontspan in een van die vele mooi sitkamers. Die bed is van goeie gehalte, en ons het lekker geslaap. Enigste klagtes; daar was twee pakkies koffie (nie goeie gehalte nie) en geen vars melk in die yskassie nie. Geen versnaperinge soos geadverteer. Dus kon ons nie koffie drink nie. Ek is kort en kon nie in die spieël in die badkamer sien om grimering aan te sit nie. Die beligting in die kamer is nie baie goed nie en ek was eenvoudig te kort, die spieël is net vir lang mense.

Etienne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D

Super friendly staff, helpful, loved the trust-bar, but mould in shower unacceptable.

Mould was between the tiles in the shower and in the corners of the shower where the glass walls and door meet at the bottom.

Robert D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert D

Good and awesome.

My stay was good and I received a warm welcome from the staff there. The shops were also accessible.

Christell S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christell S

Ons het ons verblyf by 20 on 4th baie geniet.

Waarde vir geld. Netjies en skoon. Elizabeth en haar span maak die heerlikste ontbyt.

Denette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denette W

Was skoon en netjies en rustige atmosfeer.

Ek sal dit vir enige reisiger aanbeveel!

Tracey P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Veilig en netjies.

Ek en my dogter het oorgeslaap. Sy moes vroeg die volgende oggend by die hospitaal wees. Die personeel was baie vriendelik, dit het verskriklik gereën, en nog steeds het 'n dame uitgekom en kom help om bagasie te dra.

Eleanor D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor D

Wow! Dis al wat ek kan sê. Die diens was fenomenaal.

Vriendelike mense wat daar werk en die lekkerste ontbyt vir ons gemaak. Die beddens, OMW, amazing, ek het lanklaas so lekker geslaap. Dis skoon, dis modern, dis alles wat 'n mens wil hê as jy by 'n gastehuis inboek. Ag nee wat 20 on 4th is sommer 'n 20/10. Amazing stay. Baie, baie dankie ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

20 on 4th se terugvoer

Baie dankie. Jy was 'n ster van 'n gas. Ons sien uit daarna om julle weer hier by on te huisves. Vriendelike groete die 20 on 4th Span.

20 on 4th
Chantelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Gerieflike oornaggeriewe. Presies wat ons benodig het. Alles was skoon en netjies.

Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons tyd in Rustenburg. Die dame wat ons ontvang het, was vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik geslaap en uitgerus gevoel.

20 on 4th se terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd baie welkom.

20 on 4th
Michael P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Rustige en veilige oornaggastehuis.

Dit is baie rustig, veilig en netjies by die gastehuis. Die diens is uitstekend en die ontbyt was baie lekker. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Schalk V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Netjies en vriendelik.

Sien sterre.

Francois A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Heerlik, was net 'n oorslaap en weer vroeg weg.

Oornag na 'n laat vergadering, ideaal geleë.

Loma L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loma L

Aangenaam.

Dit was baie mooi, netjies en skoon. Behalwe vir die feit dat mens 'n badkamer moet deel (daar was gelukkig nie mense in die ander kamer nie) was dit heel aangenaam.

Dalene J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene J

Was net oornag.

Kamer netjies en soos op foto maar baie klein. Open-plan badkamer/toilet, i.e. geen deur. Dit kan nie gesien word op foto. Personeel agter baie vriendelik en behulpsaam.

Johan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H

Ek het net een aand daar geslaap vir werksdoeleindes.

My kamer het uitgekyk op wat ek vermoed behuising vir personeel is. Daardie struktuur was omtrent 'n meter weg van my venster. Anders as die kamer was dit swak onderhou en ongeverf. Daar het vroegoggend 'n kind gehuil vir ure. Dit het nie geklink of enigiemand aan die kind aandag gee nie.

Michael P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Wonderlike veilige rusplek

Ons het dit rerig baie geniet. Diens was uitstekend. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar oornag

Biance D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance D

Fantasties.

Gerieflik, skoon, rustig! Dit was heerlik!

Kabous S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabous S

Ongelooflik.

Baie mooi plek, hoogs aanbeveel.

Busi N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi N

Great time.

Thank you so much. The place is extremely clean and beautiful. We had such a great time.

Johan K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlike, stil verblyf.

Ons het heerlik gebly. Dit is 'n ideale oornagplek as mens nie wil terugry in die nag na 'n funksie nie. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Michael P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Baie mooi en veilige plek.

Ek sal die plek vir enige een aanbeveel. Baie rustig, veilig en mooi. Ons is vriendelik ontvang en die breakfast was heerlik.

Tumelo S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo S

Wonderful place and welcoming staff.

The place is very nice and clean. I had a lovely stay with my partner. I am definitely coming back. Thanks to Koketso. She was always willing to assist with a smile and went an extra mile. She is the best.

Khomotso M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khomotso M

20 on 4th is a home in romance form.

20 on 4th is a great location for one to stay in. Great safety, super beautiful, smells amazing ─ it's just perfect.

Rolene S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene S

Fantasties!

Ons het baie lekker gekuier, die diens was uitstekend. Baie vriendelike personeel. Ek beveel dit beslis aan.

Ivy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy K

Baie vriendelik ontvang, als netjies en baie baie mooi.

Vriendelike diens en alles eksie perfeksie. Baie dankie.

Marothi M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marothi M

We really enjoyed our stay and the staff was amazing as well.

It was amazing and very peaceful. We will be definitely come back.

Teneil Biermann B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teneil Biermann B

Baie vriendelik, goeie diens en mens voel sommer tuis.

Baie vriendelik diens en 'n wonderlike plek. Baie veilig en ontbyt was heerlik. Slaapgeriewe is skoon en netjies, alles wat mens kort is in die kamers.

Squire S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Squire S

Very nice place with welcoming staff and the treatment we received was awesome. thanks to the lady who works there just a gentle soul

Thanks to the lady who works there, just a gentle soul. Nice place with great atmosphere.

Karen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Aangenaam en rustig.

Andrula was baie gaaf en akkommoderend. Plek is skoon, netjies en smaakvol. Voorstel: Asdrom in kamer en rakkie in badkamer om toiletware op te sit.

Annemie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemie L

Goeie opsie vir enkelnag- of besigheidsreisigers.

Die plek was baie maklik om te kry en Elizabeth het ons baie vriendelik verwelkom, na ons kamer verwys asook die reëls en besonderhede verduidelik. Die kamer was baie oulik en silwerskoon, met 'n vreeslike gemaklike bed. Daar was 'n koffiestasie in die kamer met 'n ketel en allerhande tees en koffies, maar ongelukkig geen melk nie. Daar was Wi-Fi waarvan ons kon gebruik wat gerieflik was. Die badkamer is baie mooi met 'n mooi bad, maar daar is nie 'n deur wat die badkamer van die res van die vertrek skei nie wat moontlik ongemaklikheid kan veroorsaak vir gaste. Die muur wat ons badkamer en die bure se badkamer skei is papierdun so ons het ongelukkig met tye ons buurvrou se badkamergeluide duidelik gehoor wat onaangenaam was. Sy was ook ongelukkig nie vreeslik bedagsaam nie, en het vroegoggend kliphard begin musiek speel en saamsing in die stort. Dit het geklink asof sy binne in ons vertrek staan. Oor die algemeen is dit 'n pragtige plek. As dit nie vir ons buurvrou was nie sou ons ervaring tonne beter gewees het.

Estimarié D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estimarié D

Gerieflik en mooi ingerig!

Ons bly was baie kort en vinnig maar ons het dit baie geniet. Die plekkie is goed ingerig en ons het heerlik geslaap. Ons kon nie bly om te swem nie maar die swembad lyk heerlik om in af te koel as mens bietjie meer tyd het!

Tshepiso M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso M

20 on 4th is an exquisite, clean and quiet place for weekenders.

It's a beautiful clean and quiet place. Everything we saw on the internet is exactly how the place looks. We found no fault. My girlfriend and I had a great stay there.

Nerissa M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa M

Perfect!

Room was comfortable, clean and beautifully decorated. The Nespresso coffee machine was a plus! Hosts were friendly and welcoming. Will have to go far to find better value for money. Definitely recommended!

Keitumetse T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse T

Clean place but not child friendly.

The place is great the only problem is it's not child friendly and the owner even said it herself that they do not want children because they need to keep the place quiet, so my boys were really not favoured as they are young children who obviously need to be free.

20 on 4th se terugvoer

Thank you for your review. We hope you understand as we do not normally allow children and made an exception, in this case, to make it a pleasant stay for you and your family. We also have to keep in mind the other guests that are staying at our establishment and tried to make it a pleasant stay for all. Have a great day further.

20 on 4th
Liezel N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Fantasties.

Mooi tuin en baie rustige atmosfeer.

Fani C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fani C

Awesomeness.

Goeie buurt, gawe gasvrou, lekker swembad. Als wat jy benodig, baie lekker gebly, waarde vir geld.

20 on 4th se terugvoer

Dankie Fani, en julle was fantastiese gaste. Ek hoop om julle gou-gou weer hier te huisves.

20 on 4th
Liana W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Awesome, vriendelik, rustig, kalm, ontspanne, puik.

Heerlik gebly, baie vriendelike ontvangs. Alles was reg. Ek het met Andrula geskakel om te hoor of ons bietjie vroeër kon ingaan, sy het gesê dit was nie 'n probleem nie en tot laat weet die kamer is reeds reg. Ons verwagtinge is ver oortref, baie beter waarde vir geld as 'n hotel. Die ontbyt Sondagoggend was heerlik. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan en definitief ook die plek aanbeveel. Baie dankie ook vir LekkeSlaap se puik, vriendelike diens. Van begin tot einde 10/10 vir alles. Baie dankie.

Jean L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Vriendelik ontvang en heerlik gebly, netjies en mooi.

Alles baie goed, mooi omgewing en baie sentraal geleë.

20 on 4th se terugvoer

Dankie Jean, Jy was 'n 5 ster gas. Sal enige tyd jou terug verwelkom.
Groete,
Andrula

20 on 4th
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang