Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 on 4th

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend en luuks. Dit is baie netjies en skoon en die ontvangs en ontbyt is van hoogstaande gehalte. Hierdie is 'n uitstaande gastehuis waar ons die eerste keer in Rustenburg kon tuisgegaan het en sal altyd wil tuisgaan as dit moontlik is. Sou tien sterre gegee het as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrinda J
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net vir een aand was. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie O
1 nag
5.0
Apr 2024

Superb. Well received, well rested. The best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josias Jacobus B
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent! Luxury! Comfort! 5 stars. Would give 10 stars if possible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrula
20 on 4th
Thank you for your lovely review. We appreciate guests like you and we look forward to welcoming you back!

Antoinette W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Vriendelike ontvangs en skoon kamers. Dit was baie netjies en die kamers was skoon. Ons is vriendelik ontvang. Dit was net vol bespreek en dan is die spasie tussen almal wat daar bly bietjie te knap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ba8e lekker, veilg en toeganklik. Kns het lekker gebly dankie. Netjie maklik om te kry naby aan mall. Baie skoon en netjies en ook n veilige area. Mense het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great stay. The room at 20 on 4th was really comfortable and very tidy. Cathy was always helpful and served a great breakfast. The parking area is safe. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lentikile Johannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Enjoyed staying at that place. Food was delicious. Service was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gomolemo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastic and excellent stay, enjoyed myself very much, thank you. I will definitely recommend more people to visit and I will definitely come back when I am in Rustenburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Huislike atmosfeer. Baie aangenaam. Vriendelike ontvangs. Geen lawaai, baie rustig. Netjiese en skoon kamer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang