Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 on Brunia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunia-weg 20, Kronezicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

20 on Brunia is 'n selfsorghuis in Houtbaai, Wes-Kaap wat met 'n uitsig oor die see en op die berge spog.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis spog met 'n berg-uitsig vanuit elke hoek.

Daar is 'n welige grasperk met sitplek en 'n pooltafel, asook 'n braai-area en 'n swembad. Die huis het 'n omsetter.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Brunia-weg 20, Kronezicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunia-weg 20, Kronezicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ad331757d028da43ca59ad3f39c690c130c6a3da184e34dbbd5e6c3a767dfa9615da5536d416162497ba26078553a3b1ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 20 Brunia Way Kronezicht 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.025486664774 18.340775191061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang