Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Seemeeu Vlug

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Levina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Versekerde ja vir 'n volgende kuier. Ons het heerlik oornag by 20 Seemeeu Vlug en het niks tekort gehad nie. Hannelie was baie behulpsaam en is een dierbare mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter U
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker, veilig en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdelize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies. Die verblyf is netjies en die dekor is smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal van nou weer terug gaan. Gerieflik, eie stort en toilet. Absoluut top in netheid. Vol DSTV, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal aanbeveel. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melané S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker. Hannelie is super behulpsaam en vriendelik. Sy gaan die ekstra myl met sjokolade op die bed en vars melk en beskuit. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cariné D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Netjies en baie gerieflik. Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaq S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Aangename oornag vir twee mense. Baie mooi slaapplek vir oornag. Netjies en aangenaam. Vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Lekker bed, en skoon badkamer en stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker gerieflik. Baie lekker gebly, sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakobus N
1 nag
4.2
Mrt 2024

Genotvol. Baie lekker gebly, baie mooi soos en gemaklik uitgesit, netjies en baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd21e90a373658597fb6471d4d8485e5b96b0186b695d163ffa421abbf518d04e7000f718327046ea4779c520fd95dbdd63c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Wassenaar Street Seemmeeu Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.135196615959 22.100165784359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang