Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Seemeeu Vlug

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir 20 Seemeeu Vlug
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Levina G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina G

'n Versekerde ja vir 'n volgende kuier.

Ons het heerlik oornag by 20 Seemeeu Vlug en het niks tekort gehad nie. Hannelie was baie behulpsaam en is een dierbare mens.

Pieter U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U

Lekker, veilig en skoon.

Sien sterre.

Magdelize B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelize B

Netjies.

Die verblyf is netjies en die dekor is smaakvol.

Charles O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Sal van nou weer terug gaan.

Gerieflik, eie stort en toilet. Absoluut top in netheid. Vol DSTV, veilige parkering.

Jenny K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K

Sal aanbeveel.

Het baie lekker gebly!

Melané S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melané S

Lekker.

Hannelie is super behulpsaam en vriendelik. Sy gaan die ekstra myl met sjokolade op die bed en vars melk en beskuit. Baie netjies en skoon.

Cariné D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariné D

Netjies en baie gerieflik.

Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Jaq S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaq S

Aangename oornag vir twee mense.

Baie mooi slaapplek vir oornag. Netjies en aangenaam. Vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Lekker bed, en skoon badkamer en stort.

Nadia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D

Lekker gerieflik.

Baie lekker gebly, sal vir seker weer teruggaan.

Jakobus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus N

Genotvol.

Baie lekker gebly, baie mooi soos en gemaklik uitgesit, netjies en baie skoon!

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sonja N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Net reg vir my.

Baie lekker gebly. Het niks meer gesoek nie.

Annemie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie O

Goeie ligging. Sal plekkie aanbeveel.

Ons is gasvry ontvang, die eenheid is mooi, netjies en goed toegerus.

Jan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Professional and friendly.

Was informed in advance and response was very quick.

Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Rustig en vreedsaam.

Alhoewel dit klein is, was dit skoon, netjies, stil en gerieflik. Hannelie het my mooi ingelig van die ligging, parkering, sleutels, die werking van die hoofhek en die voortdurende loadshedding skedules. Marianke van die webtuiste het ook gereeld opgevolg en my herinner van die bespreking en dit wat daarmee gepaard gaan. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike diens van almal betrokke.

Priscilla J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J

Dit was lekker.

Die plekke lyk baie mooi en ek dink vir die prysklas is dit billik. Die ontvangs was ook baie vriendelik. Ek kon altyd op Hannely se knoppie druk en sy is daar.

Luna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna B

Pragtige, rustige blyplek.

Ons het dit geniet in die pragtige kamer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Daphne L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne L

Baie lekker & rustig, Medelein was baie gasvry.

Baie lekker & rustig, het selfs vir ons vars gebakte muffins gebring.

Willie T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Billike tarief.

Ideaal vir oornag of vir diegene wat nie noodwendig self vir kosmaak nie. Braaigeriewe sou 'n bonus wees, maar andersins ideaal vir 2.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Skoon en netjiese kamer. Ons gasheer was baie gaaf en vriendelik en baie behulpsaam.

Kamer is biejtie knap vir twee persone wat langer as een nag oorbly. Net 'n venster aan een kant van kamer dus is ventilasie bietjie swak. Die kamer is aan die onderkant van die huis dus hoor mens al die voetstappe, televisie en gesprekke wat op die boonste vlak plaasvind.

Ben V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Hannelie die vriendlikste persoon ek al ontmoet het by 'n vakansieplek.

Vriendelik verwelkom en 'n lekker middag saam hul geniet terwyl ek gebraai het, heerlik rugby gekyk in plek. sal enige tyd weer teruggaan en vir enige 1 aanbeveel. Ons naweek terdeë geniet.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Baie dankie Ben vir jou positiewe terugvoering. Dit was n groot plesier om julle te akkomodeer.

20 Seemeeu Vlug
Lurina F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lurina F

Die korrespondensie was baie goed en duidelik.

Dit was 'n aangename ervaring van begin tot einde. Ons het heerlik geslaap en lekker gemaklik met die eienaar gekuier. Sy het vir seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het.

Elsa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Heerlik ontspanne en opregte omgee.

Gasvrou was bereid om teen minimale koste ook vir ons 'n Uber te wees. Dankbaar!

Helen C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C

Puik, gerieflike akkommodasie vir die reisiger.

Netjies, toegerus met selfs 'n yskassie binne-in 'n sekuriteitskompleks. Waarlik waarde vir wat sy bied. Dankie.

Helene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Baie lekker plekkie.

Vriendelik ontvang, heerlik sentraal geleë, als wat mens benodig. Sal vir seker weer daar bly. Baie dankie.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Baie dankie Helene vir jou mooi resensie. Sal julle graag weer wil sien.
Groete
Hannelie

20 Seemeeu Vlug
Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H

Heerlik gekuier.

Hannelie het ons baie vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik. Kamer is pragtig met alles in. Dit was stil en rustig en en ons het baie veilig gevoel. Haar beskuit was heerlik en sal haar plek enige tyd aanbeveel. Dit is ook baie sentraal geleë.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was ñ groot plesier om julle te kon akkomodeer. Dankie dat julle die kamer so netjies agter gelaat het. Dis ñ groot plesier om sulke gaste te hè. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Hannelie

20 Seemeeu Vlug
Benjamin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin S

Baie rustig en lekker.

Sal definitief 20 Seemeeu Vlug aanbeveel. Die ontvangs is warm en vriendelik en die plek is baie mooi.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Charles, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ñ groot voorreg om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Hannelie

20 Seemeeu Vlug
Morne H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Uitstekende diens en gasvryheid.

Hannelie is baie gaaf en haar man, hulle weet hoe om 'n mens tuis te laat voel, as jy iets nodig het dan help sy jou graag.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Hi Morne
Dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Geniet jou dag.
Hannelie Seemeeu Vlug

20 Seemeeu Vlug
Alison K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison K

Thank you Hannalie.

Thanks Hannalie for a very nice stay. I slept well even though just for 1 night. Will definitely come again.

20 Seemeeu Vlug se terugvoer

Hi Alison,
Thank you for your good review.
It was a pleasure to accommodate you.
Hope to see you again.
Enjoy your day.
Hannelie

20 Seemeeu Vlug
Mara S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mara S

Nie geskik vir 2 gaste.

Plekke uiters klein. Twee persone daarin is onmoontlik jy kan jou nie draai sonder om in mekaar vas te loop. Ons het onsself blou kolle gestamp teen alles. Dit kan net werk vir 1 persoon wat net wil stort en slaap vir een nag. Die stort se kop was stukkend wat dit moeilik gemaak het om dit te gebruik. Dit behoort vervang te word. Ons sal nie weer van diè akkommodasie gebruik maak nie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd21e90a373658597fb6471d4d8485e5b96b0186b695d163ffa421abbf518d04e7000f718327046ea4779c520fd95dbdd63c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Wassenaar Street Seemmeeu Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.135196615959 22.100165784359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang