20 Seemeeu Vlug
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
20 Seemeeu Vlug is 'n gerieflik gemeubileerde gastekamer in die eienaar se meenthuis in Hartenbos. Die kamer deel 'n ingang met die eienaar maar is baie privaat geleë op die onderste vlak. Dit is ideaal vir 'n paartjie of net 'n oornagverblyf en is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Gaste het toegang tot 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is binne maklike bereik van die Langeberg Mall, Hartenbos Seefront met verhitte en koue swembaddens, waterglybane, minigholfbane, en baie bekende restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 Seemeeu Vlug het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang