Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Seemeeu Vlug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Seemeeu Vlug, Wassenaarstraat 3, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Seemeeu Vlug is 'n gerieflik gemeubileerde gastekamer in die eienaar se meenthuis in Hartenbos. Die kamer deel 'n ingang met die eienaar maar is baie privaat geleë op die onderste vlak. Dit is ideaal vir 'n paartjie of net 'n oornagverblyf en is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is binne maklike bereik van die Langeberg Mall, Hartenbos Seefront met verhitte en koue swembaddens, waterglybane, minigholfbane, en baie bekende restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanke S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig en rustig. Ons het baie lekker oornag. Alles was netjies, skoon en veilig.
Jan 2025
Sandra D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die liggaam en siel. Ons het baie lekker gebly, dit is rustig en gerieflik. Ons definitief weer teruggaan.
Jan 2025
Christo D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gasvry, baie lekker stort, DStv, WiFi. . Ek en my maat het een aand oorgeslaap. Was netjies, skoon en die bed het baie lekker geslaap.
Des 2024
Lindie S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay and beautiful room. Very friendly and helpful host! The room is beautiful and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hettie R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Een van die netjiesste en skoonste plekke waar ons al gebly het. Het dit verskriklik geniet en die gasvrou is baie behulpsaam en vrien...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 20 Seemeeu Vlug, Wassenaarstraat 3, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Seemeeu Vlug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Seemeeu Vlug, Wassenaarstraat 3, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd21e90a373658597fb6471d4d8485e5b96b0186b695d163ffa421abbf518d04e7000f718327046ea4779c520fd95dbdd63c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 20 Seemeeu Vlug 3 Wassenaar Street, Seemmeeu Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135196615959 22.100165784359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang