Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2006 @16onBree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2006 @16onBree is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die gesogte 16 on Bree-gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf alleenreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken, aangesien hierdie gebou bederf met 'n swembad op die dak.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Dié woonstel met 'n uitsig oor die stad het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Langs die slaaparea is 'n sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Alle gaste het volle toegang tot die gedeelde dak met 'n gemaklike sonnige sithoekie en 'n uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel terwyl hulle uitkyk oor die omliggende stad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd58b2c4e0448f49c85bf758088551ded06ef7e56d1254170a652f36c2e5a2148c806872ea9a257bea081be4cad2a1ee031fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917385 18.421486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang