Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201 @ Golf Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Thomas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

2 keer oorgeslaap. Sal weer gebruik maak van die verblyf. Uitstekende verblyf. Baie stil en netjiese omgewing. Gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly, net bietjie gesukkel om die sportkanale te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en aangenaam. Uitstekende verblyf. Max loop die ekstra myl met die verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Volmaakte kuiertjie! Baie lekker gekuier! Die gasheer en gasvrou is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig & stil. Baie lekker en gerieflik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Veilige verblyf in Mosselbaai na 'n lang reis. Max het ons met ope arms ontvang en ons het eers heerlik gesels. Die koffiestasie met sjokolade was 'n groot bederf na ons lang reis en ons kon alles vind wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gekuier, sal beslis weer besoek. Rustige omgewing, pragtige landgoed. Werklik 'n van die enigste plekke waar die foto's presies is soos dit op die webblad vertoon word. Ons het die afgelope 7 maande in 6 verskillende gastehuise en selfsorg eenhede gebly. Die gasheer was meeste van die tyd beskikbaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer terugkeer. Regtig lekker gebly! Ruim, skoon en netjies. Goeie kwaliteit linne. Heerlik gestap langs die gholfbaan. Springbokke en hasies gesien. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf! Sal dit enige tyd aanbeveel. Max is 'n aangename gasheer! Ons het ons verblyf terdeeg geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absolute bliss. Go ahead and book it. Nothing more to say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Max Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e01c0529cded8d82105d8c0a1c0450bdf3123b31b5c27a61e43675abd3caf2be01fb9725bb56b5ebe6ec7980351f9e4fcea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 201 Hellmuthia Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.191877516506 22.129983431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang