Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201 @ Golf Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

201 @ Golf Estate is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid wat deel is van die hoofhuis met sy eie ingang en privaatheid. Die eiendom is in 'n rustige omgewing in Mosselbaai op die Mosselbaai-gholflandgoed geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n eetarea, 'n kombuisie en 'n toegewyde lessenaarspasie. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het USB-proppe langs die bed. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die eenheid het toegang tot 'n TV met DStv/Netflix en WiFi is beskikbaar. Die buite-area bied sitplek waar gaste kan ontspan en die pragtige omgewing geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid is gekoppel aan die hoofhuis se sonkragstelsel om 'n deurlopende elektrisiteitstoevoer tydens beurtkrag te ondersteun.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 201 @ Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Max Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 201 @ Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e01c0529cded8d82105d8c0a1c0450bdf3123b31b5c27a61e43675abd3caf2be01fb9725bb56b5ebe6ec7980351f9e4fcea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 201 Hellmuthia Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.191877516506 22.129983431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang