201 Hexrivier
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
201 Hexrivier is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos. Die kompleks is ideaal geleë binne 600 meter vanaf Hartenbos Seefront, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar en gekoppel aan 'n UPS. Gaste kan by hul eie Netflix-, Prime Video- en Disney+-rekeninge aanmeld.
Hierdie leefarea lei na 'n omheinde patio met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gaste word veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis sowel as 'n addisionele parkeerplek vir 'n sleepwa beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 201 Hexrivier het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang