201 Oyster Quays
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2B, The Oyster Quays 201, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
201 Oyster Quays is 'n luukse selfsorg vakansiewoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks en binne 80 m vanaf die swemstrand met privaat strandtoegang. Hoë kwaliteit sekuriteit is deur die hele ontwikkeling sigbaar.
Die woonstel is op die tweede verdieping van hierdie toonaangewende ontwikkeling met uitsigte oor die Indiese Oseaan en die pragtig versorgde tuine.
Verblyf in die woonstel is vir 6 gaste beskikbaar en daar is 3 lugversorgde slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met plafonwaaiers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite badkamer met 'n bad en 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasmasjien, wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm TV. Gratis WiFi word voorsien.
Van die oopplan-sitarea en -eetarea is skuifdeure wat na 'n pragige stoep lei met ongelooflike uitsigte van die tropiese tuine en die see. Skoonmaakdiens is daagliks, behalwe Sondae en publieke vakansiedae.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 200
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2B, The Oyster Quays 201, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 201 Oyster Quays het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2B, The Oyster Quays 201, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang